LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Manor Guest House Lydenburg | LekkeSlaap
+110

Manor Guest House Lydenburg

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Manor Guest House Lydenburg
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Annerien V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, netjies en veilig.

Dit was regtig baie gerieflik, baie netjies, mense is vriendelik en jy voel veilig.

Manor Guest House Lydenburg's terugvoer

Bja dankie Annerien vir die terug voering. Was lekker on u te ontmoet.

Groete,
Lydenburg Manor Guest House

Manor Guest House Lydenburg
Dolores J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dolores J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and good service.

We were greeted and received in a friendly manner. The staff at breakfast were very friendly.

Manor Guest House Lydenburg's terugvoer

We appreciate your review and it was a pleasure accommodating you.

Regards
Sheryl

Manor Guest House Lydenburg
Andries P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P
Enkelreisiger

Baie lekker.

Ek kan dit enige tyd aanbeveel. Die ontvangs en ander personeel was baie aangenaam. Die ontbyt was baie lekker en groot. Die terrein is baie netjies. Sal enige tyd weer daar slaap.

Manor Guest House Lydenburg's terugvoer

Thank you most sincerely for your review, it is much appreciated. Hopefully, we will be able to welcome you again in the near future.

Regards,
Sheryl Karsten

Manor Guest House Lydenburg
Zambia C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zambia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was netjies en skoon, mense baie vriendelik en ontbyt was van die beste tuisgemaak wat ons geniet het. Vyf ster.

Daar gekom en Brian Karsten ontmoet in ontvangs. Alle dokumentasie was beskikbaar en is dadelik na die kamer. Daar is alles van TV tot ligte verduidelik en tee en koffie beskikbaar. In en uit gaan by hek is verduidelik en die naweek het begin. Sondag ontbyt was 5 ster en tuisgemaak en smaaklik. Verskeidenheid is groot en goed voorgesit. Sal die gastehuis aanbeveel vir enige persoon wat daar wil oornag.

Manor Guest House Lydenburg's terugvoer

Goeie dag Zambia

Baie dankie vir u terugvoering. Ons wardeer dit baie.
Ons hoop om u gou weer te sien. Veilig reis.
Vriendelike groete
Zerilda

Manor Guest House Lydenburg
Martjie K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martjie K
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet!

Alles wat ons nodig gehad het was daar. Skoon en netjies en heerlike ontbyt. Bietjie raserig a.g.v. nabygeleë pad.

Manor Guest House Lydenburg's terugvoer

Thank you so much for your review and hope to see you again in the near future
Regards
Sheryl

Manor Guest House Lydenburg
Elri K - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri K
Gesin met tieners

Dit was uiters genotvol en ontspannend!

Ons verblyf het gevoel soos 'huis' weg van die huis. Ontspanne atmosfeer. Puik diens. Pragtige eetkamergedeelte waar vir ontbyt aangesit word. Heerlike ontbyt en vriendelike diens. Kamers ruim met uitsig op lieflike tuin en swembad. Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak - baie sentraal geleë vir uitstappies en besienswaardighede.

Jessica H - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie te veel en nie te min.

Ons het heerlik gebly. Die kamer was baie netjies en ruim. Ontbyt was lekker en het alles bevat wat jy nodig sou hê om jou dag te begin. Dit was lekker sentraal en maklik om die gastehuis te vind. Die bestuurder was baie behulpsaam en vriendelik. As ons weer in die area is sal ek beslis weer daar inboek.

Manor Guest House Lydenburg's terugvoer

Hi Jessica
Baie dankie vir die terug voering dit was I plesier om julle hier by Lydneburg Manor Gastehuis te verwelk kom het. ons sien uit darna om u weer te sien.
geniet die dag.
vriendelike Groete
Lydenburg Manor Guest House

Manor Guest House Lydenburg
Diederick Willem Basson B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diederick Willem Basson B
Gesin met tieners

Heerlike verblyf, sal dit aanbeveel.

Ons verblyf was heerlik, skoon en gemaklik. Ligging is baie goed. Reëlings vir ontbyt kon beter getref gewees het. Ons het baie vroeg vertrek, en eers laat die aand besef ons kon vir kospakkies vra. Ontbyt was ook reeds betaal, alhoewel die inligting in die kamer sê dat ons nie nodig het om vir ontbyt te betaal as ons dit nie gaan gebruik nie. Inligting omtrent nagwag en veiligheid is ook kontroversieel. Volgens kamer inligting is daar geen sekuriteit na 7nm nie terwyl daar wel 'n nagwag is. Ontvangs het bevestig dat die kroeg- en kuierarea om 21:00 toemaak, maar was reeds voor 20:00 toe. Verder was ons verblyf heerlik.

Hantie F - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hantie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld!

Dit is 'n gemiddelde, ou gastehuis. Baie vriendelike gasheer en gasvrou en die ontbyt was heerlik en warm.

Douw K - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Douw K
Saam met vriende

Uitstekende diens.

Die hele ervaring van ons verblyf was van besondere goeie diens en hartlikheid. Tien uit tien vir die gashere.

Manor Guest House Lydenburg's terugvoer

Good day Douw,
Thank you for staying at the Lydenburg Manor Guest House and the review, hope to see you again in the near future.

Manor Guest House Lydenburg
Rusty J - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rusty J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriendelik en met 'n lieflike ontbyt! Ons sal die plek weer gebruik!

Baie rustige ambiance word geskep met die uitleg en die privaatheid. Presies wat mens nodig het na 'n lang dag op die pad!

Manor Guest House Lydenburg's terugvoer

Dear Rusty,

Thank you for the review. it was a pleasure to host you. Hope to see you again in the near future.

Manor Guest House Lydenburg
Lize A - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik en rustig gewees. Alles mooi, netjies en skoon.

Was baie lekker gewees en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Manor Guest House Lydenburg's terugvoer

HI Lize,
Dankie vir die terug veering word hartlik waardeer.
Ons hoop om u gou weer te sien.

Lekker dag

Manor Guest House Lydenburg
Kevin S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin S
Gesin met tieners

Excellent hosts, very good breakfast.

Welcoming and gracious hosts. Easy to find. Excellent breakfast to start the day.

Mari J - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari J
Besigheidsreis

Die personeel was baie vriendelik en professioneel en Nanatjie het fantastiese kos bedien.

Ons sal beslis weer daar oor bly as ons in die area is :-)

Vanaf R1 110
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 110
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 110
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Viljoen Straat, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1M2NiZDk0LTBhM2ItNDI3Zi1iZDY2LWY4MWQ1YzRhYzBmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 110  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 43 Viljoen Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.09788 30.454297
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!