Beskrywing
Daar is slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens of 'n groot bed in die Garden View-kamers, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging en 'n TV. Die kamers is individueel en luuks versier. Die ruim kamers langs die swembad is baie ontspannend, want hulle spog met 'n uitsig oor die versorgde tuin en swembad. Twee van hulle het 'n privaat stoep vanwaar gaste die uitsig kan geniet en natuurlik in die swembad kan afkoel. Hierdie kamer het nie toegang tot die braaigeriewe nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers het elkeen slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, lugversorging, 'n kluis, yskas, strykyster, 'n TV en koffie- en teemaakgeriewe. Hierdie kamer het nie toegang tot die braaigeriewe nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koninggrootte-bed, stapelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging, TV en 'n kombuisie. Dit is aan die kant van die eiendom geleë en het 'n privaat ingang. Hierdie eenheid is die enigste eenheid met toegang tot die braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B Kontak gerus die instansie rakende selfsorgopsies.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 117, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom