LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Manor on the Bay | LekkeSlaap
+36

Manor on the Bay

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Manor on the Bay
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Wilma R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort maar aangenaam.

Ons het net oornag en nie regtig kans gehad om meer te verken nie.

Corrie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en veilig.

Baie vriendelike gasheer en gasvrou. 'n Mooi uitsig en verblyf was baie netjies en skoon. Sal weer van hulle gebruik maak.

Manor on the Bay's terugvoer

Dear Guest,
Thank you so much for your very nice review. It was a pleasure to host both of you and we are happy that you enjoyed your stay at Manor on the Bay.
All the best, until we meet again!
Yamin and Olivier,
Owners

Manor on the Bay
Rudi D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome! Ek en my vriendin het dit baie geniet.

Baie vriendelike personeel en plek was ongelooflik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome! My girlfriend and I really enjoyed it.

Very friendly staff and place was amazing.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Manor on the Bay's terugvoer

Dear Rudi,

Thank you very much for your time to write this lovely review. We are happy that you enjoyed your stay with us at Manor on the Bay and hope to host you again soon.

Yamin and Olivier
Owners

Manor on the Bay
Tandice G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tandice G

Maybe, it is a lovely setting, but I felt very overpriced

See stars.

Heloise V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heloise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik.

Het al 'n paar keer oorgeslaap. Kwaliteit ontbyt.

Engela H - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam om daar te bly en die diens was baie goed.

Sien sterre

Theo S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S
Besigheidsreis

Baie aangenaam.

Sien die sterre.

Jacques V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V
Enkelreisiger

Uitstekend - ligging briljant!

'n Uiters rustige "non-intrusive" ervaring. Hulle persoonlike diens is uitstekend. My ontbyt was spesiaal en met groot vriendelikheid vroeër voorberei aangesien ek moes vertrek - ek sal beslis weer daar kom bly!

Helene O - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene O

Home away from home!

See the stars.

Manor on the Bay's terugvoer

Beste Helene,

Dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons sal julle graag spoedig wil terugverwelkom.
Geniet die Feesseisoen en alle voorspoed vir die Nuwejaar.

Vriendelike groete
Almal by Manor on the Bay

Manor on the Bay
Annelie S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige kaggelvuur, heerlike ontbyt, liggiefees 'n bonus! Pragtige uitsig.

Alles baie na aan perfek, behalwe 'n tekort aan warm water toe ons wou bad voor slaaptyd.

Katryn P - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katryn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig en ligging.

Baie netjiese kamers en die ligging is ongelooflik. Het ook heerlike ontbyt geniet en die personeel was almal baie vriendelik. Sal beslis weer terug gaan.

Susan O - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Susan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflike gastehuis, goeie ligging op die strand!

Die gastehuis is 'n goeie plek om te gebruik vir 'n basis om die wynroete en ander areas te verken. Die gastehuis se personeel kan bietjie vriendeliker wees, maar oor die algemeen goeie verblyf.

Joanne C - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Nico S - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S
Gesin met tieners

An absolute pearl in Gordon's Bay.

We highly recommend this accommodation.

Rita V - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V
Besigheidsreis

Very good accommodation and conferencig facility

Well received, Conferencing facility is recommended for small groups. Food was excellent. Hospitality outstanding. Very good location.

Barbara B - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Words cannot express how wonderful Manor on the Bay is.

We had a wonderful overnight stay. The welcome was warm and friendly and the decor of the rooms was outstanding. We watched a glorious sunset from our balcony, walked along the nearby beach road, and were thoroughly enchanted by the whole experience. Our breakfast was outstanding - served in a beautiful room by efficient and charming staff. We will definitely be making return trips!

Laurie G - Sep 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great

Wonderful customer service, and location.

Pieter G - Aug 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Most friendly staff and owners. Very clean, good service, and nice view from room no1. We will be back!

Jonhenry W - Jul 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonhenry W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding vacation

We had an outstanding vacation in a wonderful little town. Our hosts were entirely attentive. Thanks again.

Cassy H - Jul 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place, excellent service!

Had such absolutely great time there, the room is perfect, the breakast is delicious, the service is impeccable! Will definitely go back again!!

Inge S - Jul 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect

Perfect

was R1 820
Vanaf R1 274
per nag (plek vir 2)
was R1 820
Vanaf R1 274
per nag (plek vir 2)
was R1 820
Vanaf R1 274
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 117, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA040b6caf0b6869580f9890bb24acdefc6b5bf959c928d3b3b2955245f3a8292c404d5152c7d26f9415d8a4f4515433a74ee8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 820, nou Vanaf R1 274  per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 117 Beach Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.162981122572 18.864769935608
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!