Maponto House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Irma Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 25
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Avril H - Mrt 2024
Algehele gradering
Safe, clean, relaxing and conveniently located.
Maryke V - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik modern met uitstekende ligging!
Maponto House se terugvoer
Ons is bly dat julle die huis geniet het en baie jammer vir enige ongerief. Die probleme wat uitgewys is, is reggestel en ons hoop om julle weer te verwelkom by Maponto House.
Eliska M - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Mooiste view en netjiese plek. Maponto House sien weer!
Maponto House se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Annatjie L - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Maponto House se terugvoer
Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Antonie S - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties stil en veilige plek. Pragtige uitsig oor die see.
Maponto House se terugvoer
Ons is bly dat julle lekker gekuier by Maponto House.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schrywerhoek-keeromstraat 16, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom