Maraisstraat 71
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maraisstraat 71, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 000 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Maraisstraat 71 is 'n selfsorghuis met 'n asemrowende see-uitsig en is in Franskraal, Wes-Kaap geleë. Dit is ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n vakansie buite die stad.
Die huis beskik oor 6 slaapkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die sesde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die huis het 3 badkamers wat elk 'n stort, toilet en 'n wasbak het.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste, maar kan ook plek vir 10 gaste hê. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, induksieplaat, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n ekstra enkelgasbrander vir kragonderbrekings.
Die sitarea se skuifdeur lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Ander geriewe sluit WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek in.
Aktiwiteite in die area sluit perdry, visvang, wynproe, fietsry, begeleide voetslaanroetes, bergfietsry en swem in.
Slaapplek
’n Bespreking by Maraisstraat 71 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Maraisstraat 71, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Franskraal Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maraisstraat 71, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom