Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marakeli Guest House

  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marakeli Plaas 437 Deel 32, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Marakeli Guest House bied gerieflike verblyf aan reisigers of sakereisigers in Thabazimbi. Die instansie is in die hartjie van die Bosveld, sowat 12 km vanaf Thabazimbi se middedorp, met die pragtige Waterberge en Marakele Nasionale Wildreservaat op jou voorstoep.

Verblyf word in 8 klassieke kamers aangebied en gaste kan kies tussen 4 dubbelkamers en 4 driekwartslaapkamers (2 beddens per kamer) met 'n groot verskeidenheid geriewe. Elke elegante kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer en basiese selfsorggeriewe soos 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is en braaigeriewe. Die instansie bied onderdakparkeerplek en 'n aangewese rookarea. 'n Wasgoed- en strykdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Marakeli Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 4

Ligging

  • Marakeli Plaas 437 Deel 32, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Marakeli Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marakeli Plaas 437 Deel 32, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa76586b3fdebfef8487373911607967754c52809b85c932810ccf6615851f502df05e4b311a98c7be4a8d7a7d81c5e907932?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Marakeli Farm 437 Portion 32 Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.540430960409 27.509763613425
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem