Marben Manor Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Kamer 1 tot 4
Slegs verblyf.
Kamer 5 en 6
Slegs verblyf.
Kamer 7 tot 9
Slegs verblyf.
Belasting en Ekstras
'n Vasgestelde spyskaart met 'n paar opsies is teen R95 per persoon beskikbaar.
Middagete moet vooraf gereël word.
Konferensiegeriewe vir maksimum 30 afgevaardigdes teen R280 per persoon wat 3 tees en 'n ligte middagete insluit.
Vir klein- tot mediumgrootte-groepe vir sosiale geleenthede, ontbyt, middagete, aandete of tee.
Pendeldiens vanaf Johannesburg Internasionale Lughawe teen R300 en terug teen R150. Gautreinstasie-pendeldiens teen R100 per rit.
Visa en Master Cards word aanvaar.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Marben Manor Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za