Marcel Hospitality

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marcel Hospitality bied verblyf in gastekamers en is in Kraaifontein in Kaapstad geleë. Die gastehuis is sowat 3,5 km van Cape Gate-winkelsentrum af en 30 km van verskeie wynlandgoedere in die Kaapse Wynlande af.

Verblyf by Marcel Hospitality word in 3 kamers aangebied en die instansie kan ook deur 'n groep van 5 gaste op 'n selfsorgbasis bespreek word. Dié kamers beskik elkeen oor 1 of 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, en het toegang tot 'n en suite-badkamer of 'n aparte badkamer. Elke kamer beskik oor 'n waaier en koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt, ander heerlike maaltye en spesiale dieetvoorkeure kan teen ekstra koste gereël word. Die gastehuis bied ook 'n gemeenskaplike kombuis vir gaste om hulle eie maaltye voor te berei, 'n sitkamer, gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Marcel Hospitality is ook naby Cape Gate Medi Clinic, sowat 26 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 32 km vanaf die middestad geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marcel Hospitality gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 1)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za