Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marcuskraal Campsite

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Krisjan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 253

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 49 resensies vir Marcuskraal Campsite
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Neil G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil G
Gesin met tieners

Relaxing and quiet.

We did our first family camp here and it was so nice. We will definitely be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elvin S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elvin S
Saam met vriende

Pragtige terrein. Rustige atmosfeer. Regtig 'n lafenis vir die siel.

Baie lekker gebly. Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen T

Beautiful, intimate campsite.

A beautiful location on a citrus farm in the mountains. Small, quiet campsite which gave it an intimate feeling. The quality and cleanliness of the facilities were great. Plenty of grass on the sites. The sites themselves were a little smaller than I'm used to. Cheap wood and ice were available for sale on-site which was a great addition. Not too far from Citrusdal for other needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre L
Saam met vriende

Sal nie weer daar kamp nie.

Toe ons daar aankom, was daar niemand om ons te ontvang nie. Na vele oproepe het tannie (baie onbeskof) ons gehelp. Gras by kampterrein en swembad was baie lanklaas gesny. Kampterrein in geheel redelik onnet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marcuskraal Campsite se terugvoer

Hallo Pierre,
Dankie vir jou resensie.
Eerstens, vra ek omverskoning indien julle iets beter verwag het, maar tydens julle besoek was daar geen klagtes nie.

Ons sou dit waardeer het as julle by die kantoor gestop het om in te teken voordat julle kamp toe gery het en ons julle moes soek om julle op die regte staanplekke te sit. Al ons gaste meld altyd eers by die kantoor aan. Dit veroorsaak verwarring wanneer gaste self inry en ons nie weet waar hulle is nie.

Soos jy sekerlik gesien het, was ons kampterrein 100% vol tydens die tyd toe julle hier was. Dit is ongelukkig nie moontlik om tussen die tente en karavane gras te sny terwyl daar gaste is nie en die gaste verkies dit so - anders word al die fyn grasse in die tente en karavane ingetrap. Die dag wat julle gearriveer het, is die vorige gaste eers van julle staanplek uit. Jy moet egter onthou dat dit hoogseisoen is vanaf 26 Desember met julle aankoms.

Ons kan egter nie vasstel of die balans van R1260 met julle uitklok betaal is nie soos dit nog op die LekkeSlaap webwerf wys nie. Ek sal waardeer as julle vir my so gou moontlik 'n betalingsbewys kan aanstuur.

Marcuskraal Campsite
Alwyn V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn V
Saam met vriende

Baie lekker!

Ons het 2 dae gekamp by Marcuskraal. Ons het dit baie geniet. Daar is lieflike grasperke en die swembad was heerlik in die Desember son. Die ablusie is 5 ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Gesin met tieners

Baie warm in Desember maar rustig.

Was baie lekker en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johane V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johane V
Gesin met klein kinders

Lieflike plek!

Ons was aangenaam verras met hoe oulik die plek is. Die terrein is goed versorg met groen gras, 'n skoon swembad en 'n lekker speelarea vir die kinders. Die badkamers is ook skoon met goeie geriewe. Ons sal vir seker weer daar gaan kamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanè S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanè S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect camping destination.

Perfect camping location for a peaceful weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is lekker veilig. Daar is natuurskoon en jy word omring met vriendelike mense.

Jy word met vriendelikheid ontvang en met die nodige respek behandel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbé B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbé B
Saam met eggenoot / lewensmaat

10/10 en sal vir seker weer daar gaan kamp.

Ons is baie vriendelik ontvang, staanplek is ideaal met kragpunt, kraan en braaigeriewe. Ablusiegeriewe is baie netjies. Baie mooi ligging. Sal vir seker kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Besigheidsreis

Hotelgerief op 'n kampeerterrein! Hoogs aan te beveel!

Nie net is Marcuskraal alles wat hulle adverteer op die web nie, dit is van die netjieste ablusiegeriewe wat ek nog op 'n kampeerplek aangetref het. Ek is eerlik, ons is glad nie "campers" nie, maar "glampers"! En om 19:00 in die winter en donkerte by 'n vreemde kampeerplek te arriveer, is vir 'n "glamper" 'n nagmerrie! Maar om dan Marcuskraal se ablusiegeriewe met die gehalte van 'n hotel aan te tref, was 'n aangename verrassing! Verder het Christie ook meer as een keer geskakel en gehelp en gewaarsku oor roetes met al die swaar reëns waar paaie en brûe verspoel was. Voortreflike kliëntediens voorwaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miranda B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miranda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoor die getjirp van voëls van sonopkoms tot sonsondergang.

Marcuskraal is 'n heerlike plek om vir 'n naweek of selfs langer net te ontspan. Stap gerus in die sitrusboorde en swem in die sprankelende swembad. Verken die omgewing en eet gerus uit by Piekenierskloof Mountain Lodge. Of spandeer net die wegbreek rustig op die plaas en verkyk jou aan die voëls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay was comfortable, quiet and relaxing.

Marcuskraal Campsite was exactly what my wife and I needed to relax in peace and quietness - just you and the birds. The resort is very clean and well looked after. Can't wait for my next visit. Will try out the chalet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harry D
Gesin met tieners

Lekker kuierplek so tussen die boorde.

Pragtige kampplekke op groen gras met skoon en gerieflike geriewe. Gedurende beurtkrag is krag voorsien deur die plaas se sonkragstelsel. Lekker swembad en staproetes. Hout en ys is beskikbaar vir die braai. Toerbusse maak baie gebruik van die akkommodasie en geriewe, maar daar is genoeg spasie vir almal.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanè S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanè S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect nearby getaway.

So beautiful and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hubré S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hubré S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir kampeerders: Grasperke baie netjies, kragpunte en krane by elke staanplek. Ablusies baie skoon en storte gerieflik ingerig met ekstra spasie vir aan- en uittrek.

Ontvangs was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V
Saam met vriende

Heerlik ontspannend. Verkeer bietjie van N7 Saterdagoggend vroeg gepla. Mooi, skoon swembad was heerlike lafenis in hitte. Badkamers skoon en baie goed ingerig.

Ons het heerlik gekuier. Bome verskaf lekker koelte in hitte. Net opgeval dat die gras nie gesny was nie. Badkamers uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shulymin M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shulymin M
Gesin met tieners

Uitstekend en ons het dit geniet.

Ons vakansie by Marcuskraal was uitstekend ons het dit baie geniet. Sal definitely weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Was baie lekker om te ontspan en swem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stefanie H
Gesin met klein kinders

Goed.

Baie mooi netjiese kampplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kampering.

Baie skoon, netjiese en lekker kampeerplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was alles baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Dit was heerlik en ons was beïndruk met die netheid en goed toegeruste kampeerterrein en ablusiegeriewe. Sal beslis dit aanbeveel by ons vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best camp ever

It's more than I thought it would be. Birds greet you all day long. Other guests actually respect your swimming and bathroom use time, not that anyone asked or had to, but I appreciated that. Our first time visiting Citrusdal and we loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leslie P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility beyond grasping.

This was our 3rd visit to Marcuskraal and we have yet to be disappointed! Christie and the crew always makes us feel at home. We will most certainly be back. This year we met the most amazing campers and even had a street braai to celebrate Christmas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kampplek tussen die bome.

Ons het heerlik gekamp tussen die bome. Die fasiliteite is pragtig en skoon. Daar is 'n heerlike swembad en speelplek vir kleintjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mehan O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mehan O
Saam met vriende

Rustige wegbreek tussen die berge.

Die plekkie was heerlik rustig met prentjiemooi berge rondom ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinten M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinten M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ondervinding!

Pragtige geriewe. Lieflik skoon en alles werk soos dit moet! Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons sien julle beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariesa V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariesa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en baie vriendelik en behulpsaam.

Daar is 'n lekker hardlooproete vir diegene wat tussen die boorde en berge wil hardloop. Die kampplekke het elk sy eie kragpunt en water (wat jy kan drink).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
David E
Saam met eggenoot / lewensmaat

The facilities are immaculate, and the owners are very caring.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenneth R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth R
Saam met vriende

Aangename mense, lekker kuierplek, heerlike, koel swembad.

Rustige en mooi omgewing, met heerlike weer veral in die aand. 4x4 is baie uitdagend en beslis nie vir die beginner nie. Baie mooi plaas met baie skoon en netjiese geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janneke R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid, swem en ontspan.

Marcuskraal is 'n baie netjiese, goedversorgde kampterrein. Geen harde musiek van mede-kampeerders. Die swembad is baie lekker om in te swem. Heerlike skadubome en groen grasperke. Vlieë is 'n probleem ─ vat maar jou vlieërplakker saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ontvangs en verblyf.

Marcuskraal is baie goed geleë en het groot bome en skoon geriewe, baie lekker gekamp by hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana L
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, rustig.

As jy 'n rustige wegbreek soek is hierdie net die plek. Die badkamers en kampgronde was uiters netjies, die atmosfeer stil en rustig, en die kinders het die swembad met die pragtige uitsig baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S
Gesin met klein kinders

Heerlik gekampeer vir die week. Stil, rustig en baie netjiese geriewe.

Die plek is baie netjies, veral die ablusiegeriewe. Lekker groot swembad. Van die staanplekke is 'n bietjie knap. Die teerpad is baie naby die kampplek, maar dit het nie te veel gepla nie. Die enigste probleempie is daai onkruid in die gras met die fyn skerp dorings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J
Saam met vriende

Netjies en skoon. Hout en ys beskikbaar.

Puik plek om te kamp. Netjies en skoon. Alle geriewe in werkende toestand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gekamp.

Plek baie skoon, ongelooflik skoon. Eienaar baie vriendelik. Prys aanvaarbaar. Die staanplekke is lowergroen. Het heel naweek sonder skoene geloop. Probeer gerus, 100% die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Die kamp is klein en baie rustig en stil. Meeste van die ander kampeerders het dit ook so respekteer. Die geriewe is die skoonste en netjiesste wat ek ooit by enige kampplek gebruik het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wina V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wina V
Gesin met klein kinders

Netjiese, moderne geriewe.

Netjiese staanplekke en ablusiegeriewe. Plaas-atmosfeer. Vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Marcuskraal sal my beslis weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline D
Gesin met tieners

Onvergeetlik fantasties!

Wat 'n juweel. Ons het so lekker gekamp hier. Die kampterrein word uitstekend in stand gehou. Swembad is silwerskoon. Die badkamers is so netjies en skoon. Seep, lugverfrisser, toiletpapier en stortmatjies word voorsien. Hout en ys is beskikbaar. Die eienaars en personeel is so vriendelik. Uitstekende diens! Sal beslis weer hier gaan kamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute pure genot en tevredenheid.

Marcuskraal is die mooiste kampplek wat ons nog ooit by was. Die ablusiegeriewe was verstommend. Alles wat nodig is, is in 'n super sprankelende skoon omgewing. (die beste van alles was die ketting in die soom van die stortgordyn. Niks klewerige nat gordyn wat teen jou lyf plak as jy stort nie). Die kampplek was skoon en netjies met heerlike skadu en pragtige grasperk. Die swembad is silwer skoon en ons kon die rugbywedstryd op 'n "big screen" kyk in die mooiste onthaalarea. Ideaal vir 'n troue, verjaarsdag, reünie. Heerlike kaggel daar binne vir die lekker wintermaande. Ek sal Marcuskraal aan almal aanbeveel wat 'n heerlike wegbreek-naweek soek met die mooiste natuurskoon en alles wat daarmee saamgaan. 'n Stukkie paradys. Dankie Krisjan Mouton dat jy jou plaas so mooi gemaak het vir ons stadsjapies om te kom ontspan en geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarina D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik. Gasvrye mense, pragtige plaas en netjiese skoon ablusiegeriewe.

Ons het die tyd op Marcuskraal baie geniet. Vir ons plattelanders is dit die ideale plek om te ontspan. Netjiese kleedkamers. Vriendelike mense en vir ons ideaal om as basis te gebruik om die omgewing te verken! Sal beslis weer daar gaan kamp opslaan as ons in die omgewing kom en kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

In alle opsigte was dit baie aangenaam.

Baie goed toegerus en baie skoon en netjies. Plattelandse vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rianda B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianda B
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Lieflike kampplek. Pragtige omgewing. Salig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene C
Gesin met klein kinders

'n Baie mooi kampplek en netjies!

Baie netjies en skoon. Veiligheid met kameras is 'n bonus. Sal definitief weer kom draai maak daar en die 4x4 roete ook dan uittoets saam met vriende!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan Pierre V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juan Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing in a very well kept environment.

A great place to camp and I will return, but perhaps with earplugs this time as we were woken up at 3.45 the first morning and 4 the next morning due to a barking dog and crowing chickens in close proximity! Still, very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gys M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys M

Verblyf was baie lekker en ons het die gasvryheid waardeer.

Marcuskraal kamp is baie skoon, netjies en die ablusies was van die beste! Ons sal dit enige tyd vir ons vriende en familie aanbeveel. Gasvryheid was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Gesin met tieners

Baie skoon en netjies - ver bogemiddeld in vergelyking met ander plekke.

Vriendelike eienaars. Het nie baie van die sekuriteitskameras gehou nie. Weet dis goed vir veiligheid, maar dit het gevoel of dit inbreuk maak op privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R370
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marcuskraal, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiZDgwOTI5LTU5ZmEtNDEzOC1iMTBiLWU1MzA5ZmRkYmI1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R370 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Marcuskraal Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.439664486046 18.942476900184
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem