Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Margate Manor

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Skye Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Margate Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Antoinette M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Pragtige plekkie met gehaltelinne. Skoon, netjies en meer as gerieflik, met 'n hele paar onverwagte bederfies. Ons was hoogs beïndruk. Baie dankie Hennie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L

Beslis een van die top 3 selfsorg-eenhede waar ons al oorgebly het.

Verblyf was puik. By verre ons verwagtinge oortref. Soveel ekstra detail wat nie verwag word in 'n selfsorg-eenheid nie. Die eienaars het hulself oortref. 'n Netjiese, luukse eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandri V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri V
Gesin met klein kinders

Ruim, julle gaan uit julle pad uit om dit lekker te maak. Voel soos jou eie huis.

Heerlik. Dankie vir die aangename plek. Julle gaan uit julle pad om dit lekker vir almal te maak. Die plek is ruim en bied soveel meer as net die gewone verblyf. Dankie vir julle moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky V
Saam met vriende

Absolutely stunning!

Margate Manor is amazing! From the chocolates on the pillows to the fully stocked kitchen, and the bath salts and bubble bath in the bathroom, they made our one night stay feel luxurious. The beds are huge and comfortable, and the area feels safe. I highly recommend Margate Manor to anyone wishing to stay in the area!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margate-straat 665, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fff51f6e534362dd28f971058174bb81dbaa8185dd12372209325d0699ca7339147e9b6c5c28887190cc26201685def6d36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 665 Margate Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.794882 28.3096191
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem