Margate Sun 11

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Margate Sun 11 is minder as 'n blok van die strand en Margate-visvangpier af, en ook naby al die geriewe, doendinge en Margate se hoofstrand. Dit is ook naby verskeie restaurante, winkels en besienswaardighede.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste en is op die derde verdieping geleë. Dit het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n beskutte patio en 'n onderdak-area. Die kombuis is toegerus met alles wat gaste vir selfsorg sal benodig. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en afstandbeheer saambring.

Daar is 'n gemeenskaplike braai-area en 'n swembad in die kompleks, en daar is 1 onderdakparkeerplek beskikbaar.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Margate Sun 11 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R805 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]