Mari-Amor Self-catering Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mari-Amor Self-catering Apartments is in Mosselbaai geleë en ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en gaste wat iemand die hospitaal wil besoek.

Dié dubbelverdieping-woonstelkompleks bied lieflike uitsigte en verblyf in 4 woonstelle met see-temas. Elke woonstel het slaapplek vir 2 tot 4 en beskik oor gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met 'n stort.

Elke woonstel het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke woonstel het ook 'n TV met DStv, USB-koppelpunte en WiFi.

Die kompleks bied veilige parkeerplek en het 'n toegangsbeheerhek in die nag.

Mari-Amor Self-catering Apartments is stapafstand vanaf verskiee restaurante, supermarkte en winkels. Dis ook net 2 km vanaf Santosstrand.

Mosselbaai bied doendinge, soos visvang, swem, 4x4- en bergfietsroetes, asook trekpleisters, soos Bartolomeus Dias Skeepsmuseum, Kaap St. Blaize-vuurtoring en Garden Route Casino.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mari-Amor Self-catering Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false