Marianne's Self-Catering Flat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marianne's Self-Catering Flat bied 2 gerieflike, huislike eenhede op die eienaar se perseel in Langebaan. Dit is ideaal vir gaste wat smag na 'n wegbreek in 'n gewilde kusdorp met baie doendinge vir oud en jonk.

Die een woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-leefarea, 'n binnebraai-area en 'n TV met sekere DStv-kanale. Dié woonstel is op die grondvloer geleë.

Die ander woonstel is ’n enkelwoonstel met ’n klein oopplan-kombuis en aparte badkamer. Die eenheid is op die boonste verdieping.

Linne en handdoeke is ingesluit.

Marianne's Self-Catering Flat is net 10 minute se ry van die strand, winkels, restaurante, Langebaan Country Estate en ander besienswaardighede af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marianne's Self-Catering Flat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false