LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+79
Selfsorg in Groot Marico

Marico River Game Lodge



  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Riekertsdam Farm, Greater Marico, 2850, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Marico River Game Lodge is tussen die Kromellenboogdam en die Marico-Bosveld Natuurreservaat geleë. Dit is die ideale bestemming vir oornagverblyf of 'n vakansie. Marico River Game Lodge bied gehalteverblyf met verskeie doendinge op die plaas en in die Groot Marico-area.

Die verblyf bestaan uit 'n lodge, gastehuis en privaat boshuis en die damhuis.

Die lodge het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Albei kamers het lugversorging en 'n balkon met uitsig oor die patio.

Die gastehuis het 3 suites. Kamer 1 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kamer 1 en Kamer 2 deel 'n kombuis en leefarea.

Kamer 2 het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kamer 4 het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Dié kamer het sy eie kombuis en leefarea.

Kamer 1 en 2 is perfek vir 2 gesinne wat deel. Al die kamers het 'n slaapbank vir 1 ekstra gas.

Die Boshuis het 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n ook kombuisie, maar nie 'n yskas nie. Hierdie eenheid het nie elektrisiteit nie, maar het wel sonkrag vir ligte, 'n donkie vir warm water en braaigeriewe.

Die Damhuis is 'n dubbelverdiepinghuis met slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers langs die Maricodam.

Dié asemrowende bosveld is op 'n 600 hektaar plaas met 'n verskeidenheid wild, voëls en pragtige sonsondergange.

Dis gerieflike selfsorgverblyf op pad na die Madikwe-vallei of Botswana.

O.R. Tambo Internasionale Lughawe is net 2 ure en 45 minute se ry vanaf Marico River Game Lodge.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Skoonmaakdiens
Fietsry
Visvang
Wildritte
Wildkyk
Bergfietsry
Staptoere

Kamers

Gastehuis Kamer 4
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer 4 het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Dié kamer het sy eie kombuis en leefarea.

Alle kamers het ook 'n slaapbank vir 1 ekstra persoon.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Slaapkamers, Leefarea
Volledige kombuis
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtvuur
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtvuur
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtvuur
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers, Leefarea
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n fooi van R60 per dag gehef word by die Marico Bosveld Dam en die fooi kan verhoog sonder vooraf kennisgewing.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Gastehuis Kamer 1
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer 1 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kamer 1 en Kamer 2 deel 'n kombuis en leefarea.

Kamer 1 en 2 is perfek vir 2 gesinne wat deel. Al die kamers het 'n slaapbank vir 1 ekstra kind teen R150.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Slaapkamers, Leefarea
Volledige kombuis
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtvuur
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtvuur
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtvuur
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers, Leefarea
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n fooi van R60 per dag gehef word by die Marico Bosveld Dam en die fooi kan verhoog sonder vooraf kennisgewing.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Gastehuis Kamer 2
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer 2 het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kamer 1 en Kamer 2 deel 'n kombuis en leefarea.

Kamer 1 en 2 is perfek vir 2 gesinne wat deel. Al die kamers het 'n slaapbank vir 1 ekstra kind teen R150.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Slaapkamers, Leefarea
Volledige kombuis
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtvuur
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtvuur
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtvuur
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers, Leefarea
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n fooi van R60 per dag gehef word by die Marico Bosveld Dam en die fooi kan verhoog sonder vooraf kennisgewing.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Die Boshuis
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Boshuis het 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisie maar nie 'n yskas nie. Hierdie eenheid het nie elektrisiteit nie, maar het wel sonkrag-ligte en 'n donkie vir warm water. Daar is ook braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n fooi van R60 per dag gehef word by die Marico Bosveld Dam en die fooi kan verhoog sonder vooraf kennisgewing.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Koppie Lodge
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die lodge het 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Albei kamers het lugversorging en 'n balkon met uitsig oor die patio. Daar is 'n slaapbank vir 2 kinders teen R150 per kind.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Slaapkamers, Leefarea
Volledige kombuis
Braai
Houtvuur, Gas
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Houtvuur, Gas
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Houtvuur, Gas
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers, Leefarea
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n fooi van R60 per dag gehef word by die Marico Bosveld Dam en die fooi kan verhoog sonder vooraf kennisgewing.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Damhuis
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Damhuis is 'n dubbelverdiepinghuis langs die Marico Bosveld Dam. Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die tarief is vir 6 persone. Ekstra slaapplek kan op versoek vir nog 2 persone teen R300 per persoon per nag gereël word.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Slaapkamers
Volledige kombuis
Braai
Privaat, Buite, Houtvuur
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Houtvuur
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite, Houtvuur
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n fooi van R60 per dag gehef word by die Marico Bosveld Dam en die fooi kan verhoog sonder vooraf kennisgewing.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Katlego M
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely, peaceful and comfortable stay. We had a lovely stay at the lodge. The place was clean, comfortable, and peaceful. We really enj...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Anchen V
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker, veilig en privaat. Een van die lekkerste plekke waar ons nog was. Heerlike verblyf, meer as wat jy nodig het. Fantasties skoon, uiters netjies...
Sien meer
Sep 2026
Bgw K
Saam met lewensmaat
5.0
Well deserved experience. We stayed in the Boshuis chalet. What an experience! This can be recommended to anyone who loves the outdoors...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Desiree P
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend, baie netjiese verblyf en mooi natuurskoon. Lieflike plek, rustig en baie mooi natuurskoon.
Jul 2026
Carina C
Saam met lewensmaat
5.0
Heaven. Love it there. Loved every minute of it. So peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Katlego M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Lovely, peaceful and comfortable stay. We had a lovely stay at the lodge. The place was clean, comfortable, and peaceful. We really enjoyed our stay and appreciated the hospitality. We would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anchen V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Lekker, veilig en privaat. Een van die lekkerste plekke waar ons nog was. Heerlike verblyf, meer as wat jy nodig het. Fantasties skoon, uiters netjies en mooi. Anlize is dierbaar en laat mens baie welkom voel. Sal definitief Marico River Lodge aanbeveel as jy wil herlaai en afskakel. Ons het heerlik gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bgw K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Well deserved experience. We stayed in the Boshuis chalet. What an experience! This can be recommended to anyone who loves the outdoors and bush. Friendly reception and detailed explanation of the setup. Far away, the local population has played the doef, doef music.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Ontspannend, baie netjiese verblyf en mooi natuurskoon. Lieflike plek, rustig en baie mooi natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heaven. Love it there. Loved every minute of it. So peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig en ruim. Pragtige, netjiese, gerieflike plek. Ons het heerlik gekuier en lekker geslaap. Alles wat mens nodig het, is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hng K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie aangename plek en baie rustig. Die plek is baie nice, baie stil, alles wat nodig is, is daar, plek baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Fantasties, kon weer mens se batterye herlaai! Awesome naweek, het die wegbreek oorgelooflik geniet by Marico River Game Lodge. Ruim huis en ook baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerato M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Beautiful. Our stay was great; however, the bathing water had a brownish colour - that should be looked at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar


Ligging

Gaste dink Marico River Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Gastehuis Kamer 4
Selfsorg.
Gastehuis Kamer 1
Selfsorg.
Gastehuis Kamer 2
Selfsorg.
Die Boshuis
Selfsorg
Koppie Lodge
Selfsorg
Damhuis
Selfsorg

Neem asb. kennis dat 'n fooi van R60 per dag gehef word by die Marico Bosveld Dam en die fooi kan verhoog sonder vooraf kennisgewing.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Riekertsdam Farm, Greater Marico, 2850, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXurF3WiQCD9xXqd9h5w9ZiTsYPnZtX187TzLcnbx0m3BbnlNNN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Riekertsdam Farm Greater Marico 2850 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.44952095445 26.377469748259
Soek in 'n groter streek