Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marico River Game Lodge

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir Marico River Game Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jeanette C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette C
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Dit was heerlik! Die kinders het die dam vreeslik geniet, alles was netjies skoon, alles wat ons kon nodig kry was daar, met die mooiste sonsondergange wat mens voor kon vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lemar O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lemar O
Saam met vriende

My verwagtinge is oortref.

Ons het 'n fantastiese naweek gehad by die Marico River Game Lodge. Die huis is perfek ingerig en alles wat mens kan benodig vir 'n naweek wegbreek. Ek sal beslis die Marico River Game Lodge aanbeveel vir mense wat veral lief is vir bootry, ski en tube asook visvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Saam met vriende

Ontspannend & baie netjies.

Ons het dit só baie geniet by Marico River Game Lodge, dat ons al klaar planne begin maak het oor wanneer ons almal weer daar kan gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizeth S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizeth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige belewenis van die bosveld.

Pragtige plek, netjies en alles wat nodig is. Gashere was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, skoon, ruim, rustige plek, gasvryheid van eienaars. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Hierdie is 'n awesome plek om te gaan ontspan, dit is skoon, netjies en baie rustig. Jy sit op jou stoep en die wild kom eet 'n paar meter van jou af. Dis of jy weer mens kan word in die rustigheid. Eienaars is so gasvry en vriendelik. Ek beveel beslis die plek aan. Al wat jy nodig het om saam te vat is net jou kos en klere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle D
Saam met vriende

Wonderful.

Wonderful, comfortable and clean accommodation. Customer service was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina A
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Kort wegbreek vanaf alles en almal in die natuur.

Dit was 'n heerlike, rustige naweek tussen die wonderlike bosveld bome en oor die Koppie, met 'n pragtige uitsig. Ons het baie verskillende voëls en 'n paar troppe wild gesien. Sal enige tyd weer daarheen gaan. Die Koppie huis is baie goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz-marie C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz-marie C
Gesin met klein kinders

Rustig en ontspannend.

Lekker rustig en veilig, kinders kan visvang van vroeg die oggend tot laat aand. Genoeg slaapplek en boonop gemaklik ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek.

Luukse chalet. Gerieflik en skoon. Neem kennis dat die damhuis nie deel van die lodge uitmaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Uschaan R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uschaan R

Pragtige, luukse wegbreekplek.

Lieflike, luukse, baie ruim, moderne grasdakhuis met 2 pragkamers met badkamers. Ons het die ruim, oop leefarea baie geniet met die baie mooi uitsig oor die bosveld. Anlise was 'n wonderlike gasvrou. Alles in die mooi kombuis was besonder goed toegerus. 'n Top plek vir enigiemand wat van luukse akkommodasie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Renier E
Gesin met klein kinders

Heerlike kopskoonmaak, ontspannende kuier.

Ons hele groep het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mosidi M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mosidi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was pleasant.

The lodge is easily accessible from the main road. Our room was clean, with clean linen and had an aircon. The kitchen is well equipped with all crockery and cutlery and pots and pans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G
Enkelreisiger

Baie lekker rustig.

Baie lekker rustig en stil. Ek kon die rooibokke sien verbyloop in die aand asook 'n njala naby die huis toe ek daar aankom. Die eienaars is baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette J V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette J V
Saam met vriende

Rustige wegbreeknaweek.

Pragtige omgewing en die Damhuis was luuks en goed toegerus. Ons het die stilte geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrea S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrea S

Gerieflik skoon en netjies.

Lekker gebly! Alles was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madre D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madre D
Gesin met tieners

Tweede kuier net so lekker soos die eerste.

Dit was ons tweede keer by die Koppie Lodge en ons was weereens nie teleurgestel nie. Netjies, skoon blyplek met als wat 'n mens nodig het, insluitend 'n Jacuzzi op die stoep waar ons die rustigheid van die bos kon inneem. Vriendelike en hulpvaardige eienaars. Pragtige plaas met wild. Dit is beslis een van ons gunsteling wegbreekplekke wanneer die stad se gejaag te veel raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik lekker. Pragtig, netjies, skoon en stil.

Baie netjies. Skoon. Stil. Lekker fietsgery en wildgekyk. Wegbreek 1000.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond M
Enkelreisiger

In the bush 2.5 hrs from Pretoria.

Great place to stay, clean rooms with ensuite toilet and shower, lovely hosts, highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hantie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie B
Gesin met klein kinders

Ideale wegbreek vir die hele gesin.

Pragtige en gerieflike plek, mooiste wild, uitsig en heerlike ontspanning. Sal verseker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valerie W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie W
Saam met vriende

Lovely and relaxing. Excellent service.

A lovely short escape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madre D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madre D
Gesin met tieners

Salig in die bos.

'n Gerieflike afstand vanaf Johannesburg en die pad daarheen is goed. Die pragtige huis is skoon, gerieflik en baie privaat. Die ruim stoep het 'n wonderlike uitsig oor die vallei en die voerplek wat geskep is naby die huis verseker dat mens die wild kan sien sonder om eers die stoep te verlaat. Die eienaars/personeel is vriendelik en behulpsaam. Ongelukkig was daar probleme met die Jacuzzi en ten spyte van die eienaars/personeel se pogings om dit reg te stel het ons die naweek spandeer met 'n koue Jacuzzi, maar dit het beslis nie ons naweek bederf nie. Die verblyf het beslis ons gunsteling-lysie gehaal en ons sien uit daarna om weer daar te gaan rus, hopelik volgende keer met 'n warm Jacuzzi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanita S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n besonderse plekkie!

Dis net fantasties in die bosveld. Diens was uitstekend en die verblyf netjies. Ek beveel hierdie lodge aan ieder en elk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Uitnemend.

Baie gerieflik, netjies, goed toegerus, Jacuzzi, in die bosveld met baie wild rondom jou - definitief uitmuntende waarde vir geld. Ook goeie selfoon ontvangs.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en rustig in mooi Bosveld-wêreld.

Baie lekker. Vriendelike en goeie diens. Alles is mooi versorg en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and pleasant in the bush.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G
Enkelreisiger

Baie lekker privaat en mooi bosveld.

Dit is baie lekker privaat en mooi bosveld, die huisie is baie mooi en alles werk goed. Vat net baie ys saam daar is nie 'n yskas nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henri V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanned , weggeneem en natuurskoon.

Selfs met die pad vanaf Johannesburg na die bestemming begin jy klaar die gevoel te kry dat jy vir n verassing in is en dat jy reguit op pad is na n naweek van ontspan en stilte tussen bosveld en groen bedekte vertes. By die lodge self word jy begroet met baie vriendelike gashere en jy voel met eens dat jy gearriveer het, die lodge self is op n koppie “Koppie Lodge” en is skaars sigbaar van die grondpad wat n hele ent in die plaas in is. Heerlike stilte. Die plek is gebou en uitgelê vir mense, mense wat mekaar kan herontdek met n uitsig wat ''n mens kan noem “a view to die for”. Dit was een van ons beste weg breek naweke, dankie Anton en Anlize!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir 'n kort wegbreek, beslis 'n moet.

Alles in kamer, kombuis en badkamer baie nietjies. Dis baie rustig met die diere om jou. Ontvangs was warm en het jou laat tuis voel. Sal beslis aanbeveel as jy net 'n rustige tyd nodig het van die stads lawaai. Ongelukkig niks vir kids om te doen as jy hulle saamvat nie. Verder best place to have a good rest. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspan

Dit was waarlik 'n fantastiese naweek van ontspanning in 'n prentjie mooi bosveld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig met wild wat 80m van die boshuisie kom water suip.

Kan net vir die boshuisie praat. Die foto's doen nie die plek gestand nie. Dit is baie beter as wat dit op die foto's lyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en heerlik in die bos.

Net nie in somer nie, geen waaier nie, maar heerlik in die bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and quiet place.

The host made us feel at home and had gone an extra mile to make our stay comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marico River Game Lodge se terugvoer

The guests are very friendly and so easy to host.
Would love to host them again, as we didn't even know we had guests all the time.

Marico River Game Lodge
Isabella G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella G
Gesin met tieners

Rustige boswegbreek.

Wat 'n aangename verrassing toe ons inboek. Koppie Lodge is baie meer as wat ons verwag het. Lekker groot, modern, skoon met alles wat 'n mens benodig. Jy is in die middel van die bosveld en hoor en sien nie ander mense nie. Baie mooi uitsig oor die bosveld. Het ongelukkig nie tyd gehad om op 'n wildrit te gaan nie, maar daar was heelwat wild wat ons kon sien vanaf ons braaiplekkie. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Fantastiese, rustige bosveld plek om jou siel te laat rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan K
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs, verblyf was skoon en netijies, goed ingerig en privaat. Plaas was toeganklik en kon maklik wild besigtig.

Karen het ons vriendelik ontvang en ons na ons blyplek toe geneem waar sy ons gou deur die huis geneem het. Die Koppie Lodge was ruim, netjies, skoon en goed toegerus. Altwee kamers en 'n mooi uitsig van die plaas en die stoep is heerlik koel waar vanaf jy vir kilometers ver kan kyk. Die braaiplek tussen die bome waar jy lekker groot vuur kan maak is 'n bonus by die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riekertsdam Plaas, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXurF3WiQCD9xXqd9h5w9ZiTsYPnZtX187TzLcnbx0m3BbnlNNN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Riekertsdam Farm Greater Marico 2850 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.44952095445 26.377469748259