Marilani Selfsorg-eenheid
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mariska Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Graham K - Nov 2023
Algehele gradering
Ons was vyf mense in die eenheid. Die blyplek is ruim en baie veilig.
Cora M - Aug 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Leonie G - Feb 2023
Algehele gradering
Vir hospitaaldoeleindes.
Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer. Dit is 'n selfsorg eenheid wat ruim en goed toegerus is en van die min eenhede in die omgewing wat 5 mense kan akkommodeer en van die goedkoopste.
Louise V - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit was net 'n plesier om julle te huisves.
Elzabé M - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies, ruim en skoon.
Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer
Elzabe dit was net 'n plesier om julle te huisves en julle is enige tyd weer welkom. Dankie dat julle ons plek so mooi skoon weer gelos het ook.
Willem V - Mrt 2020
Algehele gradering
Ruim en gerieflik.
Maritha W - Nov 2019
Algehele gradering
Quiet, clean and neat.
Sanet D - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Tracy-lee S - Sep 2019
Algehele gradering
Lovely stay, friendly hosts.
Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer
Thank you very much for the review Tracy. It was only a pleasure hosting you and your husband.
Hope to see you again.
Charmaine M - Jul 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer
Jammer dit was jul ondervinding. Ons kry gewoonlik net goeie terugvoer. Dit is op ons advertensie dat daar trappe is en dit is standaard stel trappe. Ek maak persoonlik die stort goed skoon na elke besoek van gaste. Dankie vir die terugvoer.
Dennis O - Jul 2019
Algehele gradering
Die verblyf was gerieflik en veilig.
Johan & Engela A - Okt 2018
Algehele gradering
Toegang na akkommodasie problematies.
Lees meerAnnelize S - Jun 2018
Algehele gradering
Absolutely excellent value for money, will definitely recommend Marilani.
Hannelie N - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig.
Fernando T - Mei 2018
Algehele gradering
Amazing and quiet area, very safe and close to shopping mall and highway exits amazing people.
Cecilia G - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelik en akkommoderend.
Awie D - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig.
Hein W - Jan 2018
Algehele gradering
Was tevrede. Dankie.
Amanda F - Des 2017
Algehele gradering
Onbeskryflik rustig.
Jackie P - Okt 2017
Algehele gradering
Oulike plek met vriendelike gasvrou.
Elsa P - Sep 2017
Algehele gradering
Baie tevrede.
Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Elsa. Dit was 'n plesier om jul te huisves.
Madeleine M - Sep 2017
Algehele gradering
Ruim en baie gerieflik asook privaat.
Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer
Dit was 'n plesier om jul te huisves, Madeleine. Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Charles S - Aug 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer
Baie dankie Charles. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Joey S - Aug 2017
Algehele gradering
Location nearby Wilgers Hospital and shopping centre.
Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer
Thank you Joey. It was a pleasure hosting you.
Schalk C - Jul 2017
Algehele gradering
So mooi rustig en baie spasie.
Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer
Baie dankie Schalk vir die positiewe terugvoer. Hoop om jul gou weer te huisves.
Orrie O - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig en sag geslaap. Knus blyplekkie.
Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit was 'n plesier om jul te huisves.
Ria U - Jul 2017
Algehele gradering
Die ruim leefspasie, stil en veilige area wat naby Wilgers hospitaal en 2 inkopiesentrums is, is uiters gerieflik.
Lees meerMarilani Selfsorg-eenheid se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis vir ons 'n plesier om ons stukkie rustigheid in die stad met jul te kon deel.
Ronald M - Apr 2017
Algehele gradering
The place was just wow and perfect.
Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer
Thank you, it was a pleasure hosting you.
Tp B - Mrt 2017
Algehele gradering
Peaceful and professional.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig en professioneel.
Veilige plek, maklik om te kry en naby 'n groot winkelsentrum. Stil met al die nodige geriewe. Die gashere was nie opdringerig nie. Kon lekker ontspan. Dankie. As ek weer in die omgewing is, bly ek definitief weer daar.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer
Thanks very much! See you again soon!
Elsa B - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid, met baie ruimte!
Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terug voer Elsa.
Hendrik P - Des 2016
Algehele gradering
Ideaal geleë, goed toegerus, netjies, skoon en veilig.
Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer
Baie dankie, Hendrik. Dit was heerlik om jul te kon huisves.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vuurklipstraat 534, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng