- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Island Palm-rylaan, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 805 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Marina 1394 is halfpad tussen Tsitsikamme en Gqeberha (Port Elizabeth) geleë.
Ons het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Die eenheid het 3 dubbelbeddens, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met stort, wasbak, toilet, en verhitte handdoekreling. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Daar is 'n eetarea en ’n sitarea met ’n TV met DStv. Linne en handdoeke word voorsien
Gaste het toegang tot 'n privaat swembad en braaigeriewe. Die uitsig oor die kanaal is ononderbroke en mens kan visvang van die dek af.
Slaapplek
’n Bespreking by Marina Martinique 1394 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 128
Jaar gelys 12
Ligging
- Island Palm-rylaan, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
- Gaste dink Marina Martinique 1394 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Island Palm-rylaan, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom