Marina point 25

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marina point 25 is 'n eksklusiewe eiendom met sy eie jetty in Port Owen se marina. Dit is net 'n paar minute se ry van die vissersdorpie genaamd Laaiplek af, en Kaapstad is sowat 145 km van hier af.

Dié vierslaapkamerhuis het slaapplek vir 8 mense en daar is 2,5 badkamers. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Stort en badgeriewe is beskikbaar.

Dié vakansiehuis het ook 'n kombuis, sitkamer en eetkamer. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n ysmasjien. Die eetarea het sitplek vir 8 mense in die eetarea en die woonkamer het 'n gerieflike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Die leefarea lei na 'n houtdek en jetty met ingeboude braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Marina point 25 sluit in:

4 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marina Point 25 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false