LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+24
Selfsorg in Port Owen

Marina point 25



8 gaste

4 slaapkamers

6 beddens

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • 25 Marina Point, Port Owen, Velddrift, 7365, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Marina point 25 is 'n eksklusiewe eiendom met sy eie jetty in Port Owen se marina. Dit is net 'n paar minute se ry van die vissersdorpie genaamd Laaiplek af, en Kaapstad is sowat 145 km van hier af.

Dié vierslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 8 mense en daar is 2,5 badkamers. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Stort en badgeriewe is beskikbaar.

Dié vakansiehuis het ook 'n kombuis, sitkamer en eetkamer. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 8 mense in die eetarea en die woonkamer het 'n gerieflike sitkamerstel en 'n TV met die volle DStv-pakket sowel as Showmax. Beperkte WiFiis ook beskikbaar. Tydens beurtkrag dryf 'n omskakelaar die TV en dekodeerder aan, daar is ook 'n UPS vir die WiFi en beurtkraggloeilampe in die meeste van die areas in die eenheid. Die leefarea lei na 'n houtdek en jetty met braaigeriewe wat toegeboud is.

Daar is net 1 onderdakparkeerplek, maar wel parkeerplek op staat buite die ingang vir nog gaste.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Toilet


Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chantal W
Saam met vriende
5.0
Fantastic. My guests were very impressed with the accommodation. I will definitely recommend it to friends and use it if we need extra ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Pieter S
Saam met lewensmaat
5.0
Spotlessly clean waterfront stay with excellent communication. We thoroughly enjoyed our stay at Marina Point 25. The place was spotles...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Melissa R
Saam met vriende
5.0
Spacious, clean, great value for money and location. Stunning stay in a great location with a jetty for your boat and a beautiful, mode...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Renata R
Saam met vriende
5.0
Wonderful. We had a wonderful stay at Marina Point 25. Definitely 5 star, great location, upmarket with everything that one needs. Host...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Natasha P
Saam met vriende
5.0
Wonderlike naweek. Die huis was wonderlik toegerus, en die eienaar/gasheer was amazing. Sy het soveel moeite gedoen om vir al die karre ekstra parking...
Sien meer
Sep 2025

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chantal W
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2026

Fantastic. My guests were very impressed with the accommodation. I will definitely recommend it to friends and use it if we need extra accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Spotlessly clean waterfront stay with excellent communication. We thoroughly enjoyed our stay at Marina Point 25. The place was spotlessly clean and right on the water’s edge. Communication with the owner was excellent from start to finish. We would happily stay again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Marina point 25
Thanks, Pieter. You are more than welcome.

Melissa R
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Spacious, clean, great value for money and location. Stunning stay in a great location with a jetty for your boat and a beautiful, modern, spacious and clean apartment! Big thank you to Maryke for being a fabulous host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Marina point 25
Thanks Melissa.

Renata R
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Wonderful. We had a wonderful stay at Marina Point 25. Definitely 5 star, great location, upmarket with everything that one needs. Host was a super host, always checking that everything was ok. Will definitely be back. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha P
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Wonderlike naweek. Die huis was wonderlik toegerus, en die eienaar/gasheer was amazing. Sy het soveel moeite gedoen om vir al die karre ekstra parking te kry en seker gemaak almal is reg en gemaklik by die huis. Die huis self was skoon en netjies met meer as genoeg spasie vir almal gewees. Het heerlik gekuier en sal beslis terug wees en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Marina point 25
Dankie. Ek waardeer dit.

Louma E
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Mei 2026

Mooiste plek vir lekker saam wees. Fantastiese naweekhuis! Die huis het alles wat jy nodig het en die beste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Maryke
Marina point 25
Thanks Louma.

Cyril B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.2
Okt 2026

Relaxing. Very nice weekend and nice weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Laurinda J
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie goed. Dit was baie lekker. 'n Tuimeldroër sal net aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel W
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wat kan ek sê, ons het dit geniet en as ek kan, sal ons weer so maak. Moet sê, uitsig uitstekend, bring die rustigheid na vore. Huis goed ingerig en alles is in plek. Geniet om daar te bly. Dankie, diens 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Marina point 25
Dankie. Jys meer as welkom. Groete.

Janette O
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2025

Baie lekker rustig - waarde vir geld. Baie lekker plekkie en sal weer terugkom. Bietjie maintenance goedjies nodig. Maar baie lekker gebly en gekuier saam familie en die uitsig van 3 kamers is "beautiful".

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Marina point 25
Dankie Janette vir jou terugvoer. Ek sal aandag gee daaraan. Julle is meer as welkom vir 'n volgende keer.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maryke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Marina point 25 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 12:00

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R800 per bespreking

Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke bring.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

25 Marina Point, Port Owen, Velddrift, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyYmU1NDM4LWFjNzUtNDEyMi04ZDc3LTgwMTBjZGQ4Y2I3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 43 5 1 5 25 Marina Point Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -32.786592173726 18.148529488886
Soek in 'n groter streek