LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marli Self Catering | LekkeSlaap
+24

Marli Self Catering

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 4 resensies vir Marli Self Catering
Netheid
3.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.8/5
Dirk S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Dirk S
Enkelreisiger

Karig!

Ek was teleurgesteld met die gastehuis. Die kamers deel beddens en is meer vir groepe geskik as vir enkelreisigers. Daar word geen persoonlike seep of shampoo ens. veskaf nie en daar is nie bedtafeltjies in die kamers nie omdat die beddens te naby aan mekaar staan. Die eienaar sal moet beddens opgee om hierdie diens te veskaf. Ek sal nie weer van die plek gebruik maak nie. Die opsigters was wel baie vriendelik en behulpsaam maar dit is al wat ek goed kan sê.

Marli Self Catering's terugvoer

Goeie dag,
Ons wil net om verskoning aanbied vir die oorsig, maar ons wil ook net melding maak dat ons wel ingestel is om groepe te akkommodeer. Ons is opreg jammer vir die oorsig.

Marli Self Catering
Wally P - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wally P
Besigheidsreis

It was very cold. The heater was mounted on the wall and it did nothing to heat up the room.

The heater mounted on the wall did nothing to heat up the room. The people there were a bit loud. It sounded like they were having an argument and we heard everything.

Henk V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointed.

My wife and I were in suite 7 (as they call it). Firstly the toilet window looked out onto the bar area and people sitting in the bar area could hear a person in the toilet. Secondly, the shower is so low and close to the wall with a head that cannot swivel, that a person must be very short to have a decent shower. My sister and her husband were in suite 1, the shower was much better, but, the sliding door had to be lifted for it to be locked. The mechanism was faulty. Lastly - I could not get the Carravelle into the under cover parking as it was too narrow and too low. Both the side mirrors were scraping the sides when trying to enter.

Leon B - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed

Werklik waarde vir geld akkommodasie.

Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stateway 230, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAooX1zhU2PfZtcu6aVpafAALJqQWVKrguj9gyGdNFyTMs0ExOnM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 230 Stateway Welkom 9459 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -27.976248672022 26.718288660049
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!