Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlyn 39

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlynstraat 39, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Marlyn 39 is 'n selfsorgvakansiehuis wat oor 'n paar verdiepings strek. Dit bied slaapplek aan 8 gaste en is net 550 m van die strand af in Struisbaai.

Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamers het elk 'n bad of stort en 'n toilet. Linne word voorsien. Gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en dit lei na 'n eetarea. Daar is 'n pooltafel op die eerste verdieping en gaste kan in die sitarea ontspan waar daar 'n TV met sekere DStv-kanale is.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin.

Struisbaai bied talle aktiwiteite insluitend swem, visvang, kajakvaarte, branderplankry, sweefski en walviskyk tussen Julie en Augustus. Gaste kan die verskeie voetslaanroetes in die omgewing verken of 4 km ry tot by L'Agulhas om die Quoin Point Vuurtoring of die Kaap Agulhas Vuurtoringmuseum te besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Marlyn 39 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 40

Jaar gelys 1

Ligging

  • Marlynstraat 39, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlynstraat 39, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa438c2bdbaf4b7297a95c4e3486c48902b27137c86b1afb9ff29767b5309d62170acd02691e97286020f6ccfd0acbb34f6c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8) 39 Marlyn Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.806793 20.051467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem