Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage @ Marnas Self Catering Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbekkie Oos-straat 55, Joostenbergvlakte, 7570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Cottage @ Marnas Self Catering Accommodation is op 'n kleinhoewe in Joostenbergvlakte en bied selfsorgverblyf aan 8 gaste.

Dié dubbelverdiepinghuis het 'n privaat ingang met 3 slaapkamers op die eerste verdieping, 1 slaapkamer op die grondverdieping, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Een van die kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die eetkamertafel geniet word. Die leefarea het 'n binne-gasbraai en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is WiFi beskikbaar.

Die tuinarea het 'n braai, plonspoel en buite-sitarea. Tuisgemaakte etes kan op versoek bestel word teen ekstra koste. Let asb. dat die eienaars op die perseel woon met hulle troeteldiere.

The Cottage @ Marnas Self Catering Accommodation is 1,5 km van Cape Garden Centre en die Wijnland Auto Museum en 6 km vanaf Cape Gate-winkelsentrum wat verskeie winkels en restaurante het.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir The Cottage @ Marnas Self Catering Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Suikerbekkie Oos-straat 55, Joostenbergvlakte, 7570, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Cottage @ Marnas Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbekkie Oos-straat 55, Joostenbergvlakte, 7570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecce6211e7ee2ae642535843dc9d72f128105eba4d7da96a9804e8bcdb22e22d820cef1d77c68f3546025656bf80bfd67ade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 55 Suikerbekkie East Street Joostenberg Vlakte 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.824336778898 18.736801135582