Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maroela Guest Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Estie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Maroela Guest Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5
Tania V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon, netjies en heerlike ontbyt.

Sekuriteit is goed met motorhek en 'n kode om in en uit te gaan. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer is lekker ruim, pragtig en skoon. Lugversorger is 'n pluspunt. Die ontbyt was heerlik en daar was baie kos. Pragtige uitsig oor Thabazimbi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry O
Saam met vriende

Pragtige uitsig.

Goed ontvang deur Melissa, die opsigter. Pragtige uitsig oor Thabazimbi en 'n baie groot, lekker ontbyt ingesluit by die prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nolene S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as net diens!

Gedurende ons verblyf het beide die TV en die lugversorging onklaar geraak. Ons het die personeel geskakel en hulle het in die middel van die nag uitgekom om ons te help. En dan was dit nog oor die Kersgety ook!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maroela Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Nolene vir julle review. Ek dink die TV en aircon het ook 'n lang jaar gehad.
Dit was 'n absolute plesier om julle by ons te hê.
Groete
Estie

Maroela Guest Lodge
Chantal B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is pragtig daar en almal Baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig van ons kamer was pragtig. Baie dankie

Dit is pragtig daar en almal Baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig van ons kamer was pragtig. Baie dankie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise D
Besigheidsreis

Netjiese eenheid met 'n mooi uitsig oor die dorp.

Netjiese verblyf. Goeie waarde vir geld. Ontvangs van gaste kan nog verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maroela Guest Lodge se terugvoer

Beste Louise,

Dankie vir jou terugvoering. Ontvangs van gaste sal ons opskerp.

Groetnis
Lindi Ferreira
Gastehuis Bestuurderes

Maroela Guest Lodge
Marelize J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marelize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars is baie vriendelik.

Gastehuis het 'n pragtige uitsig, maar kort baie onderhoud. Ons kamer se toiletsitplek was gekraak, maar dit is mooi skoon en netjies. Kombuis is nie gerat vir baie gaste tegelyk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maroela Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer, dit is altyd vir ons fantasties om te hoor ons uitsig word waardeer en dat ons gasvryheid u beindruk het. Ons is tans besig om die houtdek oor te laat doen, en met die instandhouding na die winter, die kombuis word ook vergroot in die volgende paar weke. Ons hoop u sal weer kom besoek en dat die veranderinge vir u beindruk.

Maroela Guest Lodge
George P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George P
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon.

Baie oulike plek, gerieflik en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maroela Guest Lodge se terugvoer

Thank you very much for taking the time to review our property. It's always heartwarming to hear that our facilities was appreciated.

Maroela Guest Lodge
Belinda S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda S
Enkelreisiger

Nie te sleg nie.

Tyd vir 'n nuwe matras. Uitsig is mooi. Baie min aandag aan detail van die gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies, waarde vir geld.

Sal weer besoek en aanbeveel vir almal wat na aan die natuur wil wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelastraat 9, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe951c6b56c0e2d7a034d9afa532616dbcfc8253ead4f32bc27a8b5525ec7395f9b32139fe1d4586b293e6ada60a81ae2a5c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 9 Mareola Street Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -24.59519291338 27.40597264418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem