Martheo 12

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Martheo 12 is in 'n kuswoonstelkompleks in Margate geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Margate Buiteklub, Skyline Natuurreservaat, Pure Venom-reptielpark en Margate se strand in.

Dié dupleks het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea, moderne kombuis en 'n toesluit-motorhuis. Die slaapkamers en badkamers is op die boonste verdieping en die onderste verdieping beskik oor die leefarea en kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n balkonnetjie. Die tweede en derde slaapkamers het albei 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Ander geriewe sluit 'n braai-area, TV en parkeerplek in 'n motorhuis in.

Doendinge in die omgewing sluit swem, roei, kanovaart, duik, snorkel en gholf in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Martheo 12 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false