LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marthies Gastehuis | LekkeSlaap
+7

Marthies Gastehuis

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 128 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Engelbrecht-straat 68, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Welkom by Marthies Guesthouse, 'n gerieflike gastehuis in Viljoenskroon in die Vrystaat.

Ons gastehuis is ruim, privaat, stil en rustig. Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamers en is elegant getooi. Kamers word daagliks skoongemaak en is ingerig met 'n TV, DStv, lugversorging, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Gekwoteerde pryse sluit ontbyt in en ander etes kan ook op aanvraag voorberei word. Braaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste.

Klein vergaderings en onthale kan geakkommodeer word - kontak ons gerus vir meer inligting hieroor.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Marthies Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Engelbrecht-straat 68, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Gaste dink Marthies Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 128 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Engelbrecht-straat 68, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ZDRkZTY5LTRlMTktNGUwNS1hM2Q2LTI2OWY3YjBhZThhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 68 Engelbrecht Street Viljoenskroon 9520 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.204986183403 26.950675365746
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!