LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue | LekkeSlaap
+69

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue

  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Montroseplaas, N4, Schoemanskloof, Nelspruit , 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R350 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue is 30 km van Nelspruit af op die Montrose-pas en 41 km van Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af geleë. 'n Pendeldiens is beskikbaar vir gaste.

Die gastelodge beskik oor 'n verskeidenheid verblyfopsies, van en suite-dubbelkamers tot selfsorgwoonstelle en 'n unieke geleentheid om onder die Afrika-sterre te slaap. Dit is beskikbaar in die gewilde A-raam-tenthuise van hout. Dit is ook selfsorg en bied gaste onbeperkte toegang tot die natuur.

Martin's Haven Guest Lodge bied 'n venue vir troues, konferensiefasiliteite, spanbou, verblyf vir kontrakteurs en gesinne, kinderpartytjies, jaareindfunksies, 'n korporatiewe raadsaal, romantiese pieknieks, voetslaanroetes, dagtoere na die Krugerwildtuin, God's Window en vele meer.

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue word hoog aangeskryf vir sy skoonheid, vriendelike ontvangs en goeie waarde vir geld. Die lodge sal almal wat hier bly met 'n leeftyd vol herinneringe laat. Die 24 uur-ontvangs en bestuur met hulpvaardige personeel sal seker maak elke gas se verwagtinge word oortref.

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue is ook 'n rehabilitasiesentrum vir die pragtige wild van Afrika. Die wild loop vrylik rond en maak soms geraas.

Die akkommodasie is op 'n besige pad geleë en dit raak soms besig en raserig. Doen asb. navraag oor akkommodasie wat nie deur dié pad geaffekteer word nie.

Die eenhede moet op die uitklokdatum ontruim word, maar gaste kan steeds die geriewe op die perseel geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 9 resensies vir Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue
Netheid
3.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Montroseplaas, N4, Schoemanskloof, Nelspruit , 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panorama-roete Mpumalanga
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Montroseplaas, N4, Schoemanskloof, Nelspruit , 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiKTB6dPQ1qKdVqmH7c0KO2aewKUc34wGI2mboS3h0TJUU844dF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 4 Farm Montrose N4, Schoemanskloof 1200 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-20:00 14:00 -25.450986218498 30.705628395081
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!