LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue | LekkeSlaap
+48

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 19 resensies vir Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Daniel E - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel E
Saam met vriende

Fantastiese tyd gehad en kon nie genoeg kry van die natuur nie.

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue sal ek definitief aanbeveel aan vriende, familie, kollegas ens. Dit was 'n wonderlike ervaring en pragtige omgewing om te rus en na die beeldskone natuur te staar.

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue's terugvoer

Hi, Daniel! Baie dankie vir jou terugvoer, dit was lekker om julle hier by ons te he en hoop om julle almal weer hier te sien!

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue
Michaela G - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela G

Ongelooflik lekker.

Ons het baie lekker gekuier. Die mense hanteer mens asof hulle jou al jare lank ken. Baie dankie vir die vriendelike diens.

Paul S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Paul S
Enkelreisiger

Lyk glad nie soos op foto's nie. Verwaarloos.

Vriendelike ontvangs, maar dis waar dit eindig. Perseel is verwaarloos en geen warm water in badkamer nie. Kamer skoon en netjies maar geen sitplek en geen waterglase nie.

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue's terugvoer

Good Afternoon Paul,

We have taken over Martins Haven Guest Lodge and Function Centre from the 1st of September.
We are currently waiting for Official Transfer to go through. There are a lot of changes happening.
We are Exited about our Future at Martins Haven - MH Guestfarm. Watch this space.

Servaas Prinsloo

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue
Sias J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias J
Enkelreisiger

Rustig, pragtige natuur en goeie ligging tussen besienswaardighede.

Ek wens ek kon langer bly.

Victoria S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay, really enjoyed our visit to the area.

Everything was clean, tidy. Beautiful nature surrounding our spot. With walks available on site.

Suzette E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette E
Gesin met klein kinders

Lovely setting, management especially friendly and very helpful, will be visiting Martin's Haven very soon again.

The Tent camps are very comfortable and with them each hidden from other tents makes it a beautiful setting and relaxing. The gardens and grounds are very well kept and clean.

Truia B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Truia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik naby Malalane-hek.

Die gasvrou is baie vriendelik en gasvry en die plek is baie netjies. Dit is jammer dat ons net 1 nag daar was.

Marita D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon en netjies.

Ons was baie vriendelik verwelkom, die oord is baie mooi, skoon en netjies. Het heerlik gekamp.

Estie K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estie K
Gesin met klein kinders

Rustig, gesellig en ontspannend.

Ons was slegs vir een aand daar, maar het dit vreeslik geniet.

Veronicas M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronicas M
Gesin met klein kinders

Marvellous and adventurous.

We got a warm welcome, even extended our stay. Can you please put bar fridges in adults' rooms. That would be nice.

Sharleen G - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharleen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut 'n wonderlike verblyf-ervaring.

Asemrowende natuurskoon. Net wat ons nodig gehad het. Ablusieblok was te alle tye skoon en netjies. Het te alle tye veilig gevoel. Ons was selfs voorsien van genoegsame braaihout. Eienaars Martin, Annalize en natuurlik Quintin was die vriendelikheid van self. Jul het beslis 'n stukkie paradys hier. Kan nie wag om dit in die somer te sien nie.

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue's terugvoer

Sharleen, baie, baie dankie!

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue
Yolandi S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi S
Gesin met klein kinders

Fantasties en baie relaxing.

Pragtige natuur en verblyf langs die rivier in die A-rame met kabbelende water in jou ore heelnag.

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue's terugvoer

Baie dankie, Yolandi!

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue
Mike S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig maar die badkamers was onvoldoende.

Die kampeerplekke was mooi in die skadu langs die rivier. Daar was geen elektriese punte nie en geen waterkrane by die kampeerplekke nie. Die badkamers was verouderd en daar was geen opwasplek nie. Kampeerders moet goed ingerig wees om hier te kamp.

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue's terugvoer

Ons het nie formele kamp/tent staanplekke nie en daar is nie elektriese punte nie, maar, sou iemand belangstel en vra, dan reël ons na die beste wat ons kan, onderworpe aan deelkrag en beskikbaarheid van verlengingskoorde.
Ja, kampeerders {tent / woonwa} moet goed ingerig wees en van egte bos-kamp hou. ☺
Die badkamers se voorkoms van buite is spesiaal "verouderd" om in te pas by die bos-idee.
Hoop dit verduidelik bietjie?
Ons vra om verskoning vir enige misverstand.

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue
Richardt L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Richardt L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel met goeie geriewe in 'n skoon omgewing.

Die omgewing waarin die lodge geleë is, is baie boomryk met groen tuine en baie spasie om te loop. Die kamer is groot en gerieflik toegerus. Die personeel was vriendelik en het ons welkom laat voel. Dit was baie aangenaam om daar te oornag.

Natasha B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha B
Saam met vriende

Lekker, maar ver van alles.

Ek en my ma was daar. Diens was goed.

Charlene B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie beïndruk met die lodge self en Helen se gasvryheid.

Ek sal definitief weer gebruik maak van die lodge, dit was definitief waarde vir my geld - kliëntediens, vriendelikheid, netheid als in een pak kry mens nie sommer nie. Baie dankie Helen.

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue's terugvoer

Beste Charlene,

Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer.

Groete,
Helen

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue
Ross D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ross D
Enkelreisiger

Interesting, but I won't recommend it.

The room is not as it appears on the website: single bed and very sparse. Linen was clean but tired and room needs a lick of paint and some brightening up. There are very annoying peacocks that call from about 2:30 am and the room was close to the very busy, heavy truck traffic road. Truck noise started around 4 am and as there is a T-junction close by, exhaust brakes from the trucks can be very load. If my family had been with me, we would not have stayed.

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue's terugvoer

Thank you for your very constructive and valid feedback.
The lodge is under new management and the upgrade began a couple of weeks ago - we know you'll see the difference should you visit us again.
With regards location, all our information on travel sites will be updated to include the wildlife noise and the fact that we are situated on the corner of the R539 (Schoemanskloof Road) and the N4. We're looking into ways to mask the road noise heard in 2 of our rooms. Martin's Haven does have other rooms on offer.
Our website will be updated soon. Once we have completed our upgrade, we'll be able to upload current photos.

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue
Hester V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Die opsigter en eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het dit baie geniet, die plek is baie rustig en ons het lekker ontspan. Sal definitief weer daar bly.

Rina N - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina N
Besigheidsreis

Mooi en lekker!

Vreeslike lekker verblyf. Heerlike kos. Gasvryheid wat mens laat voel asof jy 'n ou vriend is wat huis toe kom.

Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montroseplaas, N4, Schoemanskloof, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiKTB6dPQ1qKdVqmH7c0KO2aewKUc34wGI2mboS3h0TJUU844dF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 Farm Montrose N4, Schoemanskloof 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.450986218498 30.705628395081
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!