Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MH Guestfarm

Kampeerplek (Karavaan)
Vanaf R300
R300 R200
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Daar is 6 kampeer- en karavaanstaanplekke, waarvan 4 elektrisiteit het. Dié staanplekke is op groen grasperke geleë en die ablusiegeriewe is met 'n bad en 'n stort toegerus.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet asb. hulle eie kamptoerusting saambring.

Huisreëls

Rook is verbode in al die eenhede. Daar is wel 'n aangewese rookarea buite.
Daar is 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste per 5 kg-bondel.
Al die gastehuis- en selfsorgkamers 1, 2 en 3 het 'n TV met Openview.
Op die dag van vertrek moet alle kamers of woonstelle ontruim word, maar gaste is welkom om die res van hul dag op die perseel te geniet.
Let daarop dat die verblyf in 'n besige pad geleë is en dat dit soms besig en raserig raak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Groen A-raam 1
Vanaf R500
R500 R333
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Groen A-raam bied slaapplek aan 10 gaste en het 3 stapelbeddens en 2 enkelmatrasse. Daar is ablusiegeriewe met 'n bad en 'n stort. Gaste moet hul eie linne en komberse saambring, maar dit kan teen 'n ekstra koste voorsien word.

Die eenheid/kamer het
Stapelbed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer
Plek vir 10 persone
3 xStapelbed
4 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Tentekamp

Huisreëls

Rook is verbode in al die eenhede. Daar is wel 'n aangewese rookarea buite.
Daar is 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste per 5 kg-bondel.
Al die gastehuis- en selfsorgkamers 1, 2 en 3 het 'n TV met Openview.
Op die dag van vertrek moet alle kamers of woonstelle ontruim word, maar gaste is welkom om die res van hul dag op die perseel te geniet.
Let daarop dat die verblyf in 'n besige pad geleë is en dat dit soms besig en raserig raak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Groen A-raam 2
Vanaf R500
R500 R333
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 10 gaste en het 3 stapelbeddens en 2 enkelmatrasse. Daar is ablusiegeriewe met 'n bad en 'n stort. Gaste moet hul eie linne en komberse saambring, of dit kan teen 'n ekstra koste voorsien word.

Die eenheid/kamer het
Stapelbed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer
Plek vir 10 persone
3 xStapelbed
4 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Ekstras
  • Kroegyskas
Huisreëls

Rook is verbode in al die eenhede. Daar is wel 'n aangewese rookarea buite.
Daar is 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste per 5 kg-bondel.
Al die gastehuis- en selfsorgkamers 1, 2 en 3 het 'n TV met Openview.
Op die dag van vertrek moet alle kamers of woonstelle ontruim word, maar gaste is welkom om die res van hul dag op die perseel te geniet.
Let daarop dat die verblyf in 'n besige pad geleë is en dat dit soms besig en raserig raak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bruin A-raam 1
Vanaf R500
R500 R333
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Bruin A-raam het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kamer is ook met 'n tweeplaatgasstoof toegerus. Braaigeriewe word voorsien. Gaste moet hul eie linne en komberse saambring, maar dit kan teen 'n ekstra koste voorsien word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Tentekamp

Huisreëls

Rook is verbode in al die eenhede. Daar is wel 'n aangewese rookarea buite.
Daar is 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste per 5 kg-bondel.
Al die gastehuis- en selfsorgkamers 1, 2 en 3 het 'n TV met Openview.
Op die dag van vertrek moet alle kamers of woonstelle ontruim word, maar gaste is welkom om die res van hul dag op die perseel te geniet.
Let daarop dat die verblyf in 'n besige pad geleë is en dat dit soms besig en raserig raak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Brown A-Frame 2
Vanaf R500
R500 R333
per nag, vir 2 mense
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Rates displayed are on a tented camp basis.

Huisreëls

Rook is verbode in al die eenhede. Daar is wel 'n aangewese rookarea buite.
Daar is 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste per 5 kg-bondel.
Al die gastehuis- en selfsorgkamers 1, 2 en 3 het 'n TV met Openview.
Op die dag van vertrek moet alle kamers of woonstelle ontruim word, maar gaste is welkom om die res van hul dag op die perseel te geniet.
Let daarop dat die verblyf in 'n besige pad geleë is en dat dit soms besig en raserig raak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 2 - Selfsorg
Vanaf R800
R800 R533
per eenheid
Beskrywing

Woonstel 2 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer is met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in al die eenhede. Daar is wel 'n aangewese rookarea buite.
Daar is 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste per 5 kg-bondel.
Al die gastehuis- en selfsorgkamers 1, 2 en 3 het 'n TV met Openview.
Op die dag van vertrek moet alle kamers of woonstelle ontruim word, maar gaste is welkom om die res van hul dag op die perseel te geniet.
Let daarop dat die verblyf in 'n besige pad geleë is en dat dit soms besig en raserig raak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 1 - Selfsorg
Vanaf R1 000
R1 000 R667
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Woonstel 1 is 'n oopplan-selfsorg-eenheid vir 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite- oopplan-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dié kamer het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitarea, 'n braai-area en 'n TV met 'n Openview-dekodeerder. Dit is is ideaal vir 'n gesin.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Area
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in al die eenhede. Daar is wel 'n aangewese rookarea buite.
Daar is 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste per 5 kg-bondel.
Al die gastehuis- en selfsorgkamers 1, 2 en 3 het 'n TV met Openview.
Op die dag van vertrek moet alle kamers of woonstelle ontruim word, maar gaste is welkom om die res van hul dag op die perseel te geniet.
Let daarop dat die verblyf in 'n besige pad geleë is en dat dit soms besig en raserig raak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 3 - Selfsorg
Vanaf R1 000
R1 000 R667
per eenheid
Beskrywing

Dié woonstel het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n stoof, yskas en mikrogolf toegerus. Die sitarea het 'n TV met 'n Openview-dekodeerder. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in al die eenhede. Daar is wel 'n aangewese rookarea buite.
Daar is 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste per 5 kg-bondel.
Al die gastehuis- en selfsorgkamers 1, 2 en 3 het 'n TV met Openview.
Op die dag van vertrek moet alle kamers of woonstelle ontruim word, maar gaste is welkom om die res van hul dag op die perseel te geniet.
Let daarop dat die verblyf in 'n besige pad geleë is en dat dit soms besig en raserig raak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Rose
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Dit deel 'n badkamer met 'n ander kamer in die gastehuis. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in al die eenhede. Daar is wel 'n aangewese rookarea buite.
Daar is 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste per 5 kg-bondel.
Al die gastehuis- en selfsorgkamers 1, 2 en 3 het 'n TV met Openview.
Op die dag van vertrek moet alle kamers of woonstelle ontruim word, maar gaste is welkom om die res van hul dag op die perseel te geniet.
Let daarop dat die verblyf in 'n besige pad geleë is en dat dit soms besig en raserig raak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Old Pot
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer word gedeel en het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in al die eenhede. Daar is wel 'n aangewese rookarea buite.
Daar is 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste per 5 kg-bondel.
Al die gastehuis- en selfsorgkamers 1, 2 en 3 het 'n TV met Openview.
Op die dag van vertrek moet alle kamers of woonstelle ontruim word, maar gaste is welkom om die res van hul dag op die perseel te geniet.
Let daarop dat die verblyf in 'n besige pad geleë is en dat dit soms besig en raserig raak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Linda
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n Openview-dekodeerder in die kamer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in al die eenhede. Daar is wel 'n aangewese rookarea buite.
Daar is 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste per 5 kg-bondel.
Al die gastehuis- en selfsorgkamers 1, 2 en 3 het 'n TV met Openview.
Op die dag van vertrek moet alle kamers of woonstelle ontruim word, maar gaste is welkom om die res van hul dag op die perseel te geniet.
Let daarop dat die verblyf in 'n besige pad geleë is en dat dit soms besig en raserig raak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Birds Nest
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n uitsig oor die voortuin en op die berg. Daar is 'n Openview-dekodeerder in die kamer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in al die eenhede. Daar is wel 'n aangewese rookarea buite.
Daar is 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste per 5 kg-bondel.
Al die gastehuis- en selfsorgkamers 1, 2 en 3 het 'n TV met Openview.
Op die dag van vertrek moet alle kamers of woonstelle ontruim word, maar gaste is welkom om die res van hul dag op die perseel te geniet.
Let daarop dat die verblyf in 'n besige pad geleë is en dat dit soms besig en raserig raak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Vintage
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is deel van die gastehuis. Daar is 'n Openview-dekodeerder in die kamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in al die eenhede. Daar is wel 'n aangewese rookarea buite.
Daar is 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste per 5 kg-bondel.
Al die gastehuis- en selfsorgkamers 1, 2 en 3 het 'n TV met Openview.
Op die dag van vertrek moet alle kamers of woonstelle ontruim word, maar gaste is welkom om die res van hul dag op die perseel te geniet.
Let daarop dat die verblyf in 'n besige pad geleë is en dat dit soms besig en raserig raak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Protea
Vanaf R800
R800 R720
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim selfsorg-gastekamer is buite te hoofhuis geleë en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met 'n Openview-dekodeerder, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, yskas en mikrogolfoond in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in al die eenhede. Daar is wel 'n aangewese rookarea buite.
Daar is 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste per 5 kg-bondel.
Al die gastehuis- en selfsorgkamers 1, 2 en 3 het 'n TV met Openview.
Op die dag van vertrek moet alle kamers of woonstelle ontruim word, maar gaste is welkom om die res van hul dag op die perseel te geniet.
Let daarop dat die verblyf in 'n besige pad geleë is en dat dit soms besig en raserig raak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R300
R300 R200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 119 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montroseplaas, N4, Schoemanskloof, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a662f3a535ec38901b0b3d35e04ca4ff0eb1561462a9cd8f322a29b9dcb70836504e4f1e0f556978b3f57480a106e125622?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R300 nouVanaf R200 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Farm Montrose N4, Schoemanskloof 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.451039500491 30.70625603199
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem