LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+255
Selfsorg in Dinokeng

Marulani Bush Lodge   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Ilonka P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Rustig, goed geleë, vriendelike hulp. Baie oulike verblyf. Lekker geleë in Dinokeng area ook. Ons sal wel voorstel vir die Harpuis huis dat julle dalk 1. 'n bedlamp in die kamers sit met die enkelbedjies. 2. Nog 'n toilet apart insit ook. Vir 'n huis wat 6 mense kan huisves, maar met net een badkamer kan dit soms bietjie ongemaklik raak. Maar buiten vir dit, was als baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Quite beautiful bush escape. We had a lovely stay at Marulani - everything is neat and clean and just enough space for two people. The owners were very helpful and organised blitz when we forgot fire lighters and the shops were all already closed on a Sunday. Lovely and quiet and serene - beautiful get out of the city and enjoy the sounds of the bush location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Fantastic - we will be back. Fabulous accommodation - clean and well appointed. The position is just perfect with a private water hole and regular visits from game. The staff are lovely and the service was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Netjies, stil en in die bos! Netjies, stil en in die bos, nogal met 'n buite stort as bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Sal definitief weer hier bly. Baie geniet, baie wild gesien en baie voel lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Rustig. Dit was 'n wonderlike ervaring. Huisies is mooi en gerieflik. Lekker braai plek en almal is baie behulpsaam. Die game drive is 'n moet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria Elizabeth (Riekie) D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons het heerlik gerus, elke aand gebraai in die pragtige boma. Baie rustig en ge. Ons kuier op Marulani was heerlik! Baie netjies, goed toegerus, gerieflik! Die swembad en speelpark was heerlik vir ons kleinseuntjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Rustig en ontspannend. Sal beslis weer bespreek. Baie lekker ontspan en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

It was a beautiful place, relaxing and refreshing. We got to see the zebra walking right up to our back veranda, what an experience. It was nice and private. Waking up to the sounds of the different birds chirping and the quiet was refreshing. We also saw quite a few different birds that visited us in the mornings. I would definitely do it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina C
Kort verblyf
4.8
Apr 2026

Stil en privaat. Baie lekker gebly. Was mal oor die stilte en privaatheid. Buitelig by braai area het net nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marizanné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 172

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

19 Rooibank 89JR, Dinokeng Wild Reservaat, Pienaarsrivier, 0407, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdc4be2da2147500122a376ce083a6e297f7afcf953f4959e49882b98e96d391a5a648916201ac67ced37731e77b6484996f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 172 5 1 5 19 Rooibank 89JR Dinokeng Wild Reservaat 0407 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -25.359022765656 28.363816637596

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang