Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marulani Bush Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibank 89JR 19, Dinokeng Wildreservaat, Pienaarsrivier, 0407, Gauteng
  • Vanaf R1 323 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marulani Bush Lodge is in die malaria-vrye Dinokeng Wildreservaat wat bestaan uit 32 000 hektaar ongerepte wildernis in die noordelike Gauteng waar die Groot-5 vrylik wandel.

Verblyf beskik oor 4 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 14 gaste. Elke eenheid het lugversorging, 'n plafonwaaier en verwarmer en gaste het toegang tot 'n hout- en houtskoolbraaigeriewe en 'n onderdakstoep. Linne en handdoeke word voorsien. Sekere eenhede bied ook onderdakparkeerplek. Elke eenheid het 'n privaat, afgeskorte warm water bosstort .

Doendinge op die perseel sluit begeleide toere, wildsritte en heerlike braai's in, indien vooraf gereël. Gaste kan 'n wildrit en oggendkoffie en beskuit op die wildrit geniet. Romantiese bospieknieks word op afgeleë plekke op versoek bedien.

Die Dinokeng Wildreservaat is sowat 98 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 48 km noord vanaf Pretoria op die N1 Platinum-hoofweg. Dit is maklik bereikbaar met standaard sedan voertuie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 133 resensies vir Marulani Bush Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 148

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Rooibank 89JR 19, Dinokeng Wildreservaat, Pienaarsrivier, 0407, Gauteng
  • Gaste dink Marulani Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 323
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 323
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibank 89JR 19, Dinokeng Wildreservaat, Pienaarsrivier, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwYzIyZWI4LWIzNDEtNDU1Yi1hNWUwLTFmYjE2NDQ2OGNkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 323 per nag (plek vir 2) 133 5 1 5 19 Rooibank 89JR Dinokeng Wild Reservaat 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.360010085566 28.362523264222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang