Plettenbergbaai Akkommodasie by Masescha Country Estate | LekkeSlaap
+80
+80

Masescha Country Estate

  • Vanaf R475 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Masescha Country Estate, Harkerville , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Dié pragtige eiendom wat deur die eienaar bestuur word, is op 12 hektaar in die hartjie van die Tuinroete geleë, en is slegs 'n paar minute van Plettenbergbaai en Knysna af. Gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek word hier verwelkom waar die enigste begeleiding dikwels voëlsang en 'n fluisterende briesie is. Die naam Masescha beteken 'weggesteek' of 'gemasker' en daarom is dit baie gepas aangesien ons weggesteek is in 'n vallei ver van padgeluide en -geraas.

Ons bied die privaatheid van jou eie volledig toegeruste knus kothuis of tuinkamer om enige begroting te pas. Al ons eenhede is apart en het sy eie unieke karakter. Al die eenhede skuil in gevestigde tuine en het patio's en privaat baksteen-braaigeriewe.

Ons bied skoon, goed toegeruste verblyf met al die gerief van jou eie huis. Dit sluit verwarmers, warmwatersakke, komberse en waaiers in wat seisoenaal beskikbaar is soos benodig. Linne, storthanddoeke en toiletware word deurgaans voorsien, asook 'n tee- en koffie-verwelkomingspakket. Daar is 'n basiese daaglikse skoonmaakdiens, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

'n Majestueuse woud voltooi die prentjie vir buitelug-entoesiaste, voëlkykers en natuurliefhebbers om in die tuin rond te stap en die damme en geselskap van voëls en ander diere te geniet.

Koel af in die groot swembad of wandel in die tuin en tussen die pragtige dammetjies, af tot by die rivier. Gaste kan ook voëlkyk en visvang. Gratis WiFi en wasgoedgeriewe is teen 'n fooi beskikbaar in al die eenhede.

Ons is gerieflik in Harkerville geleë net 3 minute se ry van die N2-afdraai by die Saterdag-markie af. Ons is ook net 10 minute se ry van Plettenbergbaai af en 15 minute se ry van Knysna af.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 157 resensies vir Masescha Country Estate
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Masescha Country Estate, Harkerville , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Masescha Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R475
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R475
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R475
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Masescha Country Estate, Harkerville , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkYzM3ZDk5LWUyYzEtNDU5MS1hMmM1LWE5OWQwMGIwMTk4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R475  per nag (vir 2 persone) 157 5 1 5 Masescha Country Estate Harkerville 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.02950240155 23.241212368011
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za