Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mastersview

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Mastersview
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Cornelia V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou. Pragtig.

Ons het so lekker geslaap. Dis is stil en veilig. Luuks en skoon en alles was daar wat ons nodig kon kry. Sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette V
Gesin met klein kinders

Such a lovely place with an awesome view.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozelle P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle P
Enkelreisiger

Dit was so ontspannend! Pragtige uitsig. Gasvrou baie oulik.

Het baie gerus en ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adolph J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolph J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het baie lekker daarso gebly.

Die gasvrou is baie vriendelik. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel M
Saam met vriende

Die ideale plek om net te ontspan!

Ek kan Mastersview vir seker aanbeveel. Pragtige uitsig en die kamer is pragtig ingerig. Die vriendelikste gasvrou ooit!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Masters-weg 22, Van Riebeeckpark, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd748dbf7423f05a7ef7aff60920f8f044fa4262eae3aa35f0d9c14aebe3a0945796e8c61bb015df4926f588cc783e5a63e12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 22 Masters Way Van Riebeeck Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6176594 19.4458506
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem