Matjiesvlei Retreat 1945

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Matjiesvlei Retreat 1945 is 'n selfsorg-eenheid op 'n rustige plaas in die berge. Dit is sowat 20 minute se ry vanaf Calitzdorp.

Die plaashuis is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die huis het 'n goed toegeruste kombuis met basiese toebehore, soos 'n yskas, mikrogolfoond en stoof. Die sitkamer het netjiese rusbanke en dit bied toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n veerpyltjiebord en braaigeriewe.

Daar is oorgenoeg parkeerplek beskikbaar. Matjiesvlei Retreat 1945 is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek uit die stad se gedruis.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Matjiesvlei Retreat 1945 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false