Musina Akkommodasie by Matoppi Guest House | LekkeSlaap
+22

Matoppi Guest House

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 45 , Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Matoppi B&B is in Musina in Limpopo geleë en dis naby al die geriewe wat jy nodig het. Die gastehuis is net 12 km vanaf Beitbrug - die grenspos tussen Zimbabwe en Suid-Afrika. Ons is al 15 jaar lank in die bedryf en het getroue gaste wat telkens terugkeer.

Dié moderne, uitmuntende gastehuis het plek vir tot 18 gaste in dubbel- of enkelslaapkamers. Elke kamer is gerieflik, netjies en uniek versier en beskik oor die nodige geriewe, soos lugversorging, televisie, DStv en koffie- en teemaakgeriewe.

Die tuin word perfek in stand gehou en het volop voëllewe. Veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining. Matoppi Guest House het ook 'n kragtige, stil kragopwekker wat elektrisiteit voorsien as Eskom beurtkrag het. Die 5000 liter watertenk voorsien skoon water in noodgevalle.

Koel lekker af in ons borrelswembad na jou dag se aktiwiteite, of ontspan net lekker op die veranda.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Matoppi Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kerkstraat 45 , Musina, 0900, Limpopo
  • Gaste dink Matoppi Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 45 , Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5MTdiNDdlLWJhZWQtNDFjMS1hMWVmLWE1NDAzNTBhNDI5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 45 Kerk Street Musina 0900 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -22.356536976225 30.039642974205
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za