Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mauritz Kaya

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

De Lint Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Mauritz Kaya
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Susan W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W
Enkelreisiger

Very nice. Lovely hosts.

Very nice and beautiful coast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mauritz Kaya se terugvoer

Dankie, Susan! Kom kuier gerus weer by ons kaya.

Mauritz Kaya
Henriette S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Klein, maar 'n tafeltjie met stoele sal beter wees. Nou geen tafel nie en slegs een stoel en skinkborde vir eetgerief, en die bed moet gebruik word om op te sit. Tafeltjie buite kan meer aantreklik gemaak word. Wind is soms lastig en kan nie buite geëet word nie. Die groot hangkas kan die helfte kleiner gemaak word om meer plek te maak vir 'n eethoekie. Die braaigeriewe is ook nie gerieflik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mauritz Kaya se terugvoer

Baie dankie vir voorstelle, Henriette Stassen. Ons neem dit ter harte. Ons is reeds geruime tyd besig met beplanning om die eenheid op te gradeer, ons wag vir finale bouplanne, wat ook 'n binne braai insluit.

Mauritz Kaya
Attel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vir 'n kort besoek. Bietjie min spasie vir 'n langer bly.

Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mauritz Kaya se terugvoer

Baie dankie dat julle kom kuier het by ons Kaya! Julle is altyd welkom!

Mauritz Kaya
Miemie L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miemie L
Enkelreisiger

Heerlik geleë met gawe gasvrou en gasheer.

Mauritz Kaya is perfek vir iemand wat bietjie wil afskakel. Gerieflik met genoeg WiFi en alles om aan jou behoeftes te voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mauritz Kaya se terugvoer

Baie dankie Miemie dat jy by ons Kaya gekuier het, ons het dit Baie geniet.

Mauritz Kaya
Marlene A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein en kompak, maar pryse is billik en ons het dit geniet.

Die wooneenheid is klein, een persoon sal meer gemaklik bly, ek kan wel voorstel dat die matras vervang word, dit is oud en vou in na die middel. Verder het ons die kuiertjie geniet en baie Jacobsbaai en omgewing inligting by ons gashere gekry.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mauritz Kaya se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons Kaya gekuier het.

Mauritz Kaya
Marie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die klein plekkie het eintlik als wat mens nodig het.

Die uitsig is slegs te siene vanaf die dak van die woonstel en bereikbaar deur steil trappe aan die buitekant. Dit is ook waar mens kan braai. Die wind was egter te kwaai en ons kon dit nie gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mauritz Kaya se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons Kaya gekuier het.

Mauritz Kaya
Alta F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en uitstekend om jou baterye te laai.

Net jammer Jacobsbaai het nie meer geriewe bv. restaurante ens. nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mauritz Kaya se terugvoer

Dankie dat julle by ons Kaya gekuier het.

Mauritz Kaya
Marie T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend en lewenslustig.

Area is baie lekker rustig en stil. Baie veilige omgewing. Rusplekkie, alles wat mens nodig het. Eienaars is baie gasvry en vriendelik. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mauritz Kaya se terugvoer

Ons is baie bly dat julle, julle kuiertjie by ons Kaya geniet het.

Mauritz Kaya
Ronell L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, goed ingerigte woonstel.

Basil en De Lint het ons vriendelik ontvang. Het uit hul pad gegaan om die verblyf vir ons aangenaam te maak. Pragtige omgewing. Lekker staproetes langs see. Het die rustigheid geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mauritz Kaya se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te he by ons Kaya. Dankie vir die heerlike saam kuier!

Mauritz Kaya
Ingrid D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid D
Enkelreisiger

Perfek vir 'n enkelreisiger vir 'n paar dae.

Basil en de Lint was wonderlike, natuurlike gashere, wat alles in hulle vermoë gedoen het om die verblyf so aangenaam soos moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mauritz Kaya se terugvoer

Baie dankie, Ingrid.

Mauritz Kaya
Johanna J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en netjies, goeie posisie. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam.

Lekker gebly, mooi area, veblyf gerieflik vir kort periodes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mauritz Kaya se terugvoer

Baie dankie! Dit was heerlik om julle by Mauritz Kaya te hê!

Mauritz Kaya
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzweg 17, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a409391dc277e2ce38fea40d6f87cd95eacdad9690b0a2ee4524c121d92a60eff3a02d9165ab47c36d26fabe7773c49ae45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 17 Mauritz Road Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.974599208369 17.888384220085
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem