May Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

May Cottage is 'n opgeknapte kothuis wat smaakvol gemeubileer is en op 'n woonerf in Morningside geleë is. Die perseel is net 1 km van die gewilde en bedrywige Florida-weg af en 4,2 km van Durban se strandfront af.

Die ruim kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n broodrooster en 'n ketel. Die leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 2 en 'n sitarea.

Verder is daar ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging en toegang tot veilige parkeerplek. Daar is 'n grasdaklapa en 'n swembad op die perseel wat gaste gerus kan benut.

Slaapplek

'n Bespreking by May Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na May Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false