Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

McFab Farmstay

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- 'n Maksimum van 3 honde is welkom indien dit vooraf gereël word en beloop 'n ekstra koste per dag. 'n Breekskadedeposito van R500 per hond word vereis.
- 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar en dit sluit die skoonmaak van die kombuis, slaapkamer en braai-area in.
- McFab Farmstay maak nie gebruik van Eskom-elektrisiteit nie en gaste mag nie haardroërs of haartange gebruik nie. Skakel asb. die ligte af wanneer julle 'n vertrek verlaat. 'n Kragopwekker is beskikbaar vir as die sonkrag klaar is.
- Die huis het 'n Franse drein en geen vreemde voorwerpe mag in drein afgespoel word nie.
- Die huis het nie 'n TV of WiFi nie, maar daar is 'n opvangsversterker. Gaste kan hul eie skootrekenaar en draagbare WiFi saambring.
- Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en gedurende die reënseisoen is dit meer geskik vir bakkies of 4x4-voertuie. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die S913, Beukesrus-plaas, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe033c63c9e736a861428650ac4db2cd12305603cfbd01b35acb634e73191d3582eee91e719ea3dcfe2b2781f3c31d181ec9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 Off the S913 Beukusrus Farm 9830 Vrystaat 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -27.449333326469 28.778746990869
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem