Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerkatgat

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Meerkatgat
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jodene B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Ek het dit baie geniet by Meerkatgat. Dis die perfekte plek. Vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noulen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noulen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly, gebraai en geslaap en ons sal enige tyd weer!

Baie oulike plekkie, baie netjies, veilig, en oulik. En die eienaars is baie gaaf. Ons het amper hartseer gevoel om huis toe te gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel W

Wow! Stylvol, huislik en vingerpunt-gemak!

Vriendelike, hulpvaardige eienaar wat ons onmiddellik laat tuis voel het! Duisende dankies vir die lieflike ontvang by die aankoms en behulpsaamheid. Die huis - wow so weelderig tog so huislik en netjies dat ons so gemaklik en veilig gevoel het - definitief dubbele waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenel T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was netjies en skoon. Genoeg spasie om te beweeg.

Alles wat mens wil hê as jy uit huisig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luan-luc V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luan-luc V
Saam met vriende

Veilig, goed geprys en goeie klientediens.

Karin was fantasties. Was verskriklik hulpsaam. Kamers het lugversorging en in Wellington is dit 'n lewensredder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addy-straat 13, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf63adbd49b1f9a7cbdcc022a75c27cced82bef94279b16c25135895ed26d022864718a42655447a7b34142cf3f95eb0d9a8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 13 Addy Street Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.632767968164 19.007801219319
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem