Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerkatgat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addy-straat 13, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Meerkatgat is in Wellington geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik vanaf winkels en Cole The Eatery. Dit is ideaal vir familie of vriende wat oornagverblyf soek.

Verblyf word in die solder, slaapplek vir 4 gaste, en die ateljeewoonstel, slaapplek vir 2 gaste, gebied. Die kamers het elk 'n dubbelbed en die badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n eenplaatinduksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Elke eenheid het 'n omsetter en word nie deur kragonderbrekings geraak.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Meerkatgat
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 3

Ligging

  • Addy-straat 13, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meerkatgat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addy-straat 13, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf63adbd49b1f9a7cbdcc022a75c27cced82bef94279b16c25135895ed26d022864718a42655447a7b34142cf3f95eb0d9a8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 13 Addy Street Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.632767968164 19.007801219319
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem