Sonheuwel Akkommodasie by Mei-Mei | LekkeSlaap
+28
+28

Mei-Mei

Selfsorg
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoestraat 19, Uitbreiding 5, Nelspruit, 1020, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Mei-Mei bied gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Nelspruit. Die sonskyn, gematigde klimaat, landskappe en besienswaardighede, is Nelspruit die ideale basis vanwaar Mpumalanga verken kan word.

Verblyf word in die gastekamer, hoofhuis of 'n aparte eenheid gebied. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke eenheid het ook 'n TV met DStv, sitarea, en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas, stoof, oond, en mikrogolf. Die huis lei na 'n swembad en kuier-area buite met braaigeriewe.

Besienswaardighede in die area sluit die Lowveld Botaniese Tuin, die Nelspruit Gholfklub, Krokodilrivier, voetslaanroetes, en die Sudwalagrotte en Dinosouruspark in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Koedoestraat 19, Uitbreiding 5, Nelspruit, 1020, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoestraat 19, Uitbreiding 5, Nelspruit, 1020, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fd687f55966a1ea9a24c8f6188ecf919d0166f3a9a2bc514b6b09567fd8d3eb29729dc5f5fb3106a32474433b2dd88314c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 19 Koedoe Street Extention 5 1020 Mpumalanga 086 999 0018 11:00-17:00 10:00 -25.489764769141 30.987939615091
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za