Melkbos

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Melkbos is 'n selfsorg-eenheid in Melkbosstrand in die Wes-Kaap. Dis ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf met see-uitsigte na aan die strand en weg van die gedruis van die stad.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en is ten volle gemeubileer. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, en ander toebehore vir jou gebruik. Daar is 'n eetkamertafel in die eetarea met plek vir 4 mense, met skuifdeure wat lei na die bedekte stoep. Daar is ook 'n tuin met 'n speelplek vir die kinders.

Gaste kan ook in die swembad afkoel op warm somerdae en daar is braaigeriewe waarvan jy gebruik kan maak. Daar is 'n parkeerplek vir een motor en Melkbos is net 'n paar minute se stap strand langs, en net 'n kort rit vanaf die winkels, restaurante en ander binnemuurse en buitelug-doendinge.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Melkbos gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false