Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbos 16th Avenue

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Melkbos 16th Avenue
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Roche J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roche J
Gesin met klein kinders

Alles was bo my verwagting.

Dis beslis een van die plekke wat ek aan enige persoon aanbeveel. Beslis huis weg van die huis af. Die huis is pragtig, alles wat mens nodig het. Die eienaar was vriendelik en baie behulpsaam. Kon nie vir beter plek gevra het nie, Melkbos self is 'n fantastiese dorp. Sal beslis na dieselfde plek wil gaan. Pragtige plek, dink die foto's op hulle webwerf gee nie genoeg uiting aan hoe mooi die plek werklik is. Baie dankie aan die webtuiste kon nie vir beter verblyf gevra het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene L
Gesin met klein kinders

Pragtige plek. Sal enige tyd weer teruggaan.

Voorstel: blinders moet in die badkamers geïnstalleer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melkbos 16th Avenue se terugvoer

Hi Charlene,
Dankie vir die kompliment.
Die badkamer het 'n "one-way blocking- film" op wat maak dat n mens nie van buite af kan insien nie.
Hoop om julle weer te sien.
Penny

Melkbos 16th Avenue
Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 10:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 16th Laan, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5faf149488fa507caa14441d795df378924aeede9757fcea0d89c70149c0bbebc4311d75729c7595941d20e1fc1bbc15d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 1 16th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 09:00-10:00 09:00 -33.724830445682 18.445092737675
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem