Melkbosstrand Akkommodasie by Melkbosstrand Hideaway | LekkeSlaap
+5

Melkbosstrand Hideaway

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 9, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Melkbosstrand Hideaway is 'n selfsorg-woonstelletjie op die eienaar se perseel in Melkbosstrand, sowat 300 m van die strand af. Melkbosstrand is 'n lieflike kusdorpie 10 noord van Bloubergstrand en 30 km vanaf Kaapstad se middestad. Die huis skuil in 'n stil doodloopstraat naby die MyCiti-bushalte.

Melkbosstrand Hideaway is 'n oopplan-woonstel met slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens, die badkamer is en suite en daar is 'n leefarea en kombuisie. Die beddens as 'n koninggrootte-bed opgemaak word. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die en suite-badkamer. En die platskerm-TV bied toegang tot sekere DStv-kanale.

Die basiese kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, en daar is 2 stoele. Melkbosstrand Hideaway is op die eerste vloer en bied 'n mooi uitsig oor die dorp.

Die eenheid is op die eerste verdieping en is nie geskik vir kinders nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Melkbosstrand Hideaway sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Melkbosstrand Hideaway
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 4de Laan 9, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkbosstrand Hideaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 9, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfWXd7ziBZd02Q8uOytCscd1URPDx8Ryd7iio27LT0oTdEE0Zfy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 9 4th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.731781548265 18.43991317791
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za