Sandton Akkommodasie by Hudsons on Twelfth | LekkeSlaap
+50

Hudsons on Twelfth

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12de Laan 149, Rivonia, Sandton, 2128, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 490 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hudsons on Twelfth is 'n elegante en klassieke gastehuis in Rivonia, Sandton.

Elkeen van die unieke suites het 'n privaat patio met tuinuitsig of uitsig oor die mistieke woudjie wat deel vorm van die beeldskone tuine. Al die suites het koningingrootte- of koninggrootte-beddens en sommige kamers het 'n mooi buite-badkamer met 'n stort. Elke suite het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Die gastehuis se kelkiekroeg is ten volle gelisensieer en daar is ook 'n sportsitkamer en 'n elegante restaurant met 'n kaggel. Ontbyt word bedien en middag- en aandete is op versoek beskikbaar. Gaste kan ook ontspan of afkoel langs die soutwaterswembad.

Hudsons on Twelfth bied 'n vreedsame wegbreek, ver van die woelige stadslewe. Die sakesentrums, Rivonia, Sandton City, die Gautrein-stasie en Monte Casino is slegs minute weg.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Hudsons on Twelfth
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 12de Laan 149, Rivonia, Sandton, 2128, Gauteng
  • Gaste dink Hudsons on Twelfth het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12de Laan 149, Rivonia, Sandton, 2128, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxXJ1EEtXFkX4bQ8o38LVxyt4vPUs616rSfXLmKLiU2fLIaUhXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 490  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 149A 12th Avenue Rivonia 2128 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.048008 28.066303
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za