Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mellivora Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Mellivora Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Charmaine M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Charmaine M
Gesin met tieners

My gevoel was dat die eienaar nie regtig omgee vir sy gaste se gerief nie.

Ongelukkig nie lekker gebly nie. Ek het die eienaar persoonlik gekontak voor ons vertrek om seker te maak of daar sonkrag en 'n gasstoof is vir loadshedding tye. Sy het my verseker dat hulle nie loadshedding kry by die huis nie en derhalwe was ons glad nie voorbereid toe ons wel deel vorm van die loadshedding skedule nie. Ons kon nie vensters oopmaak as lugverkoeling afagaan nie, want daar was nie muskietgaas voor die vensters in die slaapkamers nie en was dit dus baie warm. Die muskietgaas wat op badkamervensters en deure was, was stukkend en van geen nut. Die huis is vir 8 mense, maar die potte in die huis kan glad nie vir die hoeveelheid mense kook nie, slegs klein potjies. Die een pot wat groot genoeg is, was so gebrand ek kon dit nie gebruik nie. Het 'n pot by opsigter gaan leen om vir my gesin kos te maak, maar dit was ook stukkend met net een oor. Geen privaatheid as jy buite op stoep braai nie, want die opsigter sit twee meter van jou af op sy stoel voor sy huisie. Baie akward. Die opsigter parkeer sy motorfiets saam met jou in die enigste onderdak parkering en omdat ons 'n groot bus ry, moes die passassier by die agterdeur uitklim, anders stamp jy aan die motorfiets. Die huis was glad nie skoon nie. Drie verskillende kleure seep was in die tweede badkamer op die seepbakkie toe ons daar aankom, en tandepaste merke in die boonste badkamer. Ek moes self eers die badkamers ordentlik skoonmaak. Die vloere maak jou voete vuil as jy kaalvoet loop en die bank ruik vuil en vol stof. Die beddens was ongemaklik en het nie lekker geslaap nie. Die hangmat op die buite dek was gebreek. Die plastiekware wat die eienaar vir gaste se gebruik in die huis het, lyk asof dit goed is wat iemand anders weggegooi het en ons kon dit nie gebruik om piekniek goed te pak nie. Die gasstoof werk met 'n aansteker, want die stoof se aansteker werk nie. Die opsigter moes ons wys hoe die stoof werk, want daar is 'n sekere tegniek om die stoof aan te steek. Die huis kort 'n goeie skoonmaak, nuwe plastiekware, muskietnette en 'n gasstoof. Die eienaar kan gerus loadshedding ligte/gloeilampe in die huis sit. Die houtdek is verskriklik hard tov geraas as iemand daar bo beweeg, veral met die pooltafel. Die trappe na die boonste vloer is verskriklik smal, steil en onveilig. Die WiFi in die hoofslaapkamer was verskriklik sleg.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes P
Gesin met klein kinders

Awesome.

Had an awesome time, will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Gesin met tieners

Uitstekende ligging. Alles wat moontlik nodig is, was beskikbaar.

Baie diere wat plek besoek. Sal weer en weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tyrone F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone F
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker en mooi.

Die kuier was vreeslik lekker. Alles het gewerk en was in plek. Baie diere gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faiza H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faiza H
Gesin met klein kinders

Happiness.

Perfect location, only downfall was the power outages.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mellivora Lodge se terugvoer

Thanks for the feedback. Electricity supply at Marloth is a huge problem especially during peak times. We are planning a backup solar system for the future depending on funds.

Mellivora Lodge
Sharon H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

We enjoyed our stay. Everything was in a good condition.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn K
Gesin met klein kinders

Lovely.

I would definitely recommend this place to anyone going to Marloth Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mellivora Lodge se terugvoer

Thanks. We are so happy you enjoyed your stay.

Mellivora Lodge
Zama N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zama N
Saam met vriende

Good.

Everything was good, what we needed was there, so it was a good stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mellivora Lodge se terugvoer

Thank you, I am so glad you enjoyed it.

Mellivora Lodge
Morne V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met vriende

Perfect destination.

We really enjoyed our stay. Will definitely come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mellivora Lodge se terugvoer

Thank you. I am so glad you enjoyed your stay.

Mellivora Lodge
Gerswin G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerswin G
Saam met vriende

It was very nice and the place is beautiful.

Beautiful, relaxing, beautiful weather, beautiful place and it's just off the gate so easy excess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelstraat 4428, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b15a8a914e84f87aa6ff1f6e14b973746e92c149fa264cabf90a09fd1c82624e0d2309f5ff907c22448e825c0b3747ab52e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 4428 Buffel Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3620756 31.8080743
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem