LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Melton Wold Guest Farm | LekkeSlaap
+31

Melton Wold Guest Farm

35 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Melton Wold Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Andries Z - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die ou wêreldse sjarme geniet

Dit was heerlik, kos was baie lekker en goed voorberei.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir jul besoek.

Melton Wold Guest Farm
Johan M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo op sy beste!

Sien sterre.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir jul besoek.

Melton Wold Guest Farm
Schalk V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Enkelreisiger

Rustig, nostalgies.

As jy binne Melton Wold instap voel dit of die tyd 100 jaar teruggedraai is. Dit bied 'n nostalgiese atmosfeer. Die antieke meubels is besonders. Die plaas se uitgestrekte vlaktes is asemrowend.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Dankie vir jul besoek!

Melton Wold Guest Farm
Henno V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie geskiedenis in 'n besonderse omgewing.

Ons het baie lekker by Melton Wold gebly. Die gastehuis en die omringende geboue spreek van hulle lang geskiedenis. Die personeel is voortreflik.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Dankie vir jul besoek!

Melton Wold Guest Farm
Michiel D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plaas met karakter en pragtige herinneringe uit vervloë dae. Kamers puik toegerus met alles wat jy nodig het. 'n Heerlike nagrus gehad. Aandete en ontbyt heerlik.

Weer 'n wonderlike ervaring gehad, heerlike nagrus gehad. Aandete en ontbyt heerlik voorberei en smaakvol. Sal beslis weer 'n draai maak.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Dankie vir jul besoek. Lekker as gaste soos julle ons plek geniet!

Melton Wold Guest Farm
Josef J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef J
Saam met vriende

Kuier was te kort

Sien sterre

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir jul besoek.
Ronel Vorster

Melton Wold Guest Farm
Clarissca S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissca S
Saam met vriende

Baie lekker.

Die rustigheid en netheid was baie lekker gewees. Ook die interessante geskiedenis van die plaas.

Linda B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwêreldse sjarme en lekker ete.

Oorgebly op pad Namakwaland toe.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Dankie vir jul besoek!

Vriendelike groete
Ronel Vorster

Melton Wold Guest Farm
Chris B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met vriende

Ongelooflike mooi plaas.

Sekerlik die mooiste plek waar ek nog gebly het, personeel is baie vriendelik en die plaas word uitstekend onderhou.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir die groot kompliment.

Melton Wold Guest Farm
Michiel D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig, ontspannend.

Alhoewel 'n paar kilometer vanaf die hoofpad was dit weereens 'n wonderlike ervaring. Die rustigheid van die plaaslewe, ruim slaapvertrekke en geboue, skoon lug en pragtige Karoo-omgewing maak hierdie definitief dat ek dit weer sal gebruik. Vriendelike mense en kos was heerlik, asook om die berg te gaan klim met die klein kinders. Hierdie heerlike uitstappie is definitief nie bedoel vir persone wat met alles wil fout vind nie (spreekwoord : vat dit soos dit is).

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Dankie vir jul oorslaap! Mag 2020 goed wees!

Melton Wold Guest Farm
Hendrik B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oasis in very dry Karoo. Recommended for the outdoors type. Very friendly people. Hope you get enough rain soon.

Lovely stay off the beaten track. Helpful and friendly owners.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Thanks so much for the visit! We had a bit of rain!

Kind regards
Ronel Vorster

Melton Wold Guest Farm
Rod J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rod J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute amazing Karoo paradise with outstanding hospitality.

Ronel, Willem and all their staff make this an absolute must karoo travel destination. The meals are absolutely mouthwatering amazing and worth every cent and the efforts taken by all the staff to make this an unforgettable stay is just wonderful. This was our second visit and will definitely be back without question.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Glad you enjoyed your stay. Thanks for visiting.

Melton Wold Guest Farm
Ben R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ben R
Enkelreisiger

Lekker gebly. Was die enigste gas vir die laaste twee aande. Vriendelike personeel.

Melton Wold is 'n unieke plek in die middel van die Karoo. As 'n kind van die Karoo is ek altyd baie tuis by sulke plekke. Vir almal wat die Karoo lief het, soos ek, is Melton Wold beslis 'n plek om te besoek!

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Baie bly dat jy lekker gebly! Hoop om jou in die toekoms weer te sien!

Vriendelike groete,
Ronel Vorster

Melton Wold Guest Farm
Leonie V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ondervinding met tipiese Karoo gasvryheid.

Baie vriendelike en warm verwelkoming deur Barbara en Kevin. Heerlike tradisionele aandete geniet met 'n uitstekende ontbyt. Sou graag langer wou bly. Kan dit beslis aanbeveel.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

So bly julle het die verblyf geniet.! Hoop om julle weer hier te kan ontvang!

Vriendelike groete
Ronel Vorster

Melton Wold Guest Farm
Johan M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gemaklik.

Ons was baie goed ontvang. Die gasheer en -vrou het selfs vir ons die kroeg oopgemaak om die Currie-bekerfinaal te kyk alhoewel ons gekamp het. Kampterrein en geriewe skoon, netjies en veilig. Swembad kort bietjie aandag. Het pragtige wildsbokke te siene gekry. Ook besoek ontvang van 'n skilpad en emu. Sal definitief aanbeveel.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Dankie vir jul besoek! Die swembad word einde September geverf en gevul met water vir die gaste om te geniet!

Goed gaan,
Ronel Vorster

Melton Wold Guest Farm
Jan En Dalien V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan En Dalien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige Karooplaas-verblyf met uitstekende kos en vriendelike diens.

Vir 'n wegkom uit die bedrywige stad is hierdie 'n definitiewe keuse. Dit is stil, baie donker in die nag en die sterre is ongelooflik. Ons het heerlik gebly, wonderlike boerekos geniet en die beddegoed en handdoeke is van die sagste en luukste. Die persoonlike aandag van die personeel was uitsonderlik.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Goeie dag Jan,

Baie dankie vir die review. Was lekker om jul te ontmoet. Alles van die beste!

Vriendelike groete
Ronel

Melton Wold Guest Farm
Christopher C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and serene.

We got there and the 5 course meal in the evening blew us away. The bed and pillows were superb.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Dear Christopher,

Thank you so much for the visit!

Kind regards,
Ronel Vorster

Melton Wold Guest Farm
Mariette F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Sjoe, wat 'n pragtige plek! Dit was fantasties, fantasties, fantasties! Ons sal beslis weer gaan kamp by Melton Wold, die atmosfeer, diens, behulpsaamheid van die eienaars, hul kinders en die personeel was uitstekend. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf, ons sal jul beslis aanbeveel vir almal wat ons pad kruis.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir die groot compliment!
Goeie jaar vir julle

Melton Wold Guest Farm
Minette C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette C
Saam met vriende

Oase in die middle van die Karoo, sonder twyfel die ekstra 40 km se ry werd!

Voorwaar ‘n oase: van groothartige gasvryheid, heerlik tradisionele kos aangebied met diep waarde van sorgvuldige aandag wat voel of dit diep lê in die amper 200 jaar tradisie van verwelkomende verblyf aanbied! Die vroegoggend swem in die helder blou, die amper-so-oud swembad omring deur tamarisk, voëlsang en pou roep was net wat my siel en gees nodig gehad het. Verdere lavenis! Baie dankie, Ronel en julle spanne!

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir die kompliment. Was lekker om jul hier te ontvang!

Vriendelike groete,
Ronel Vorster

Melton Wold Guest Farm
Jandré W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandré W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek en Tony was uiters gasvry.

Voer mens terug na ander tyd.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir jul besoek.
Vriendelike groete
Ronel Vorster

Melton Wold Guest Farm
Karen C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C
Saam met vriende

Old world charm, transports you back in time.

Melton Wold holds a very special place in our hearts as our family used to spend their December holidays there in the 50's and 60's. Although there are modern amenities available now, the old world charm still shines through. What a peaceful, memorable stay.

Danielle J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle J
Gesin met klein kinders

Gasvry en fantasties!

Was heerlik en gasvryheid was ongelooflik. Het gevoel soos home away from home.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir die besoek!

Melton Wold Guest Farm
Nicky A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky A

Gemaklike verblyf en 'n baie ontspannende atmosfeer.

Dit was 'n bucket list wens van my om terug te gaan na Melton Wold - ek het daar vakansie gehou saam met my ouers in 1972. Die plek is presies dieselfde met sy outydse sjarme en rustige atmosfeer. Die perde is ongelukkig nie meer daar nie maar ons het lekker in die Karoo-veld gestap. Baie dankie vir die heerlike Kersaand-sitbraai - dit was uit die boeke!

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir die besoek. Alles van die beste vir 2018.

Vriendelike groete
Ronel Vorster

Melton Wold Guest Farm
Estienne B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estienne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaas en puik kampgeriewe.

Wonderlike verassing. Pragtige plaas met baie ruim en netjiese kampgeriewe. Ablusies groot, skoon en netjies. Gaan definitief weer terug gaan in die toekoms.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir die besoek.
Vriendelike groete
Ronel

Melton Wold Guest Farm
Frederik Wepener W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik Wepener W
Enkelreisiger

Great!

Alles is net great! Al wat kortkom is nog meer dae daar.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Beste Frikkie,

Baie dankie vir die besoek.

Vriendelike Groete,
Ronel Vorster

Melton Wold Guest Farm
Rod J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rod J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome time had by all.

Just what was needed to relax and rejuvenate the batteries. Old-world charm coupled to friendly staff and wonderful food. Couldn't ask for more except staying longer but that is for next time.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Beste Rod,

Baie dankie vir die besoek.

Vriendelike groete,
Ronel Vorster

Melton Wold Guest Farm
Pieter V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets besonders, nie jou alledaagse gastehuis nie.

Baie vriendelike ontvangs, die kos was heerlik.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir die besoek.
Vriendelike groete
Ronel Vorster

Melton Wold Guest Farm
Kobus M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus M
Gesin met klein kinders

Rustig, skoon, veilig en pret vir die kinders. Geen TV of selfoon - kan werklik afskakel en herlaai!

'n Plek waar jy ouwêreldse geskiedenis, rustigheid en gerief geniet. Die kamers is skoon, baie vir die kinders om te doen, lekker lees en ontspan in die koelte van pragtige bome of op die stoep. Lekker groot swembad.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir die besoek. Mag 2018 goed wees!

Vriendelike groete
Ronel Vorster

Melton Wold Guest Farm
Pieter B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Gesin met tieners

Ontsnap na Melton Wold om te gaan RUS!

Ons het elke oomblik geniet. Gasvrye mense, heerlike kos, rustige omgewing.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir jul besoek!

Vriendelike groete
Ronel Vorster

Melton Wold Guest Farm
Bertha L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha L
Gesin met tieners

Iets anders as die gewone. Hartlike eienaars, fantastiese kos.

Heerlik gekuier, sal definitief weer so maak.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Dankie vir jul besoek. Mag 2018 goed wees!

Vriendelike groete

Ronel Vorster

Melton Wold Guest Farm
Christel A - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christel A
Gesin met klein kinders

Nostalgie!

Pragtige plaas, fantastiese swemdamme, gesellige atmosfeer en goeie ligging. Baie speelplek vir kinders. Elsa het ons baie welkom laat voel, baie dankie daarvoor! Ons sien julle weer en het julle reeds aanbeveel vir vriende. Oujaarsaand op julle plaas was onvergeetlik.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir die kuier op die plaas. Mag 2017 vir julle goed wees.

Vriendelike groete
Ronel Vorster

Melton Wold Guest Farm
Chris F - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris F
Enkelreisiger

Lieflike ou plaas-tuiste.

Lekker stil en rustige verblyf met mense wat tyd maak om mens te help en behoeftes te voorsien.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Baie dankie!

Melton Wold Guest Farm
John O - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike Karoo-atmosfeer, pragtige plaas en baie wild om te bekyk.

Baie lekker gebly,geëet en gestap. Pragtige natuurskoon.

Melton Wold Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer!

Vriendelike groete
Ronel Vorster

Melton Wold Guest Farm
Minette F - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gemaklik.

Uitstekende verblyf in die hart van die Karoo. Aandete was watertand-lekker.

Jillian H - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jillian H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely experience

Wonderful and good value for money. We would have liked more guidance as to what to see. Quite charming. Small hiccup in that they mislaid our booking - which could have been a disaster had we not phoned to say that we were running late.

Vanaf R320
per nag (plek vir 4)
Vanaf R320
per nag (plek vir 4)
Vanaf R320
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 79 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melton Wold Plaas, Meltonwald, 7071, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdLkGY0IcogP4pIMvRqmfKi8brYPNPWaKN2V1iU10I677xreoJU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R320  per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 Melton Wold Farm Meltonwald 7071 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.45879132825 22.75591224432
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!