Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Meltonwald

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Meltonwald van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Meltonwald besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Meltonwald.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Meltonwald akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Meltonwald Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Meltonwald Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R320
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Meltonwald

Melton Wold is 'n skaap- en wildplaas en bied 'n heerlike vakansie-venue weg van die gedruis van die stadslewe af. Dit is in 1935 gestig en is die oudste gasteplaas in Suid-Afrika. Verblyf word aangebied in enkel-,...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Meltonwald

Vanaf
R2 490
per nag, vir 16 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Leeuwfontein Guest Farmhouse is in die hartjie van die Groot Karoo geleë, omring deur heuwels en klipkoppies en slegs 10 km van die bekoorlike Karoo-dorpie Victoria Wes af. Hier is jou kans om die informele, maar t...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Jasfontein Farm Self-catering is op 'n werkende Merino-skaapplaas geleë. Die plaas is net 18 km van Victoria-Wes af, 'n rustige Karoo-dorpie op die N12. Die selfsorg-eenheid het 'n koningingrootte-bed en enkelsta...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Victoria-Wes, Noord-Kaap

Karoo Koelte B&B is op 'n ou plaaswerf in Victoria-Wes in die Noord-Kaap geleë en bied verskeie gemaklike kamers. Gaste kan 1 van 4 en suite-kamers bespreek waarvan 1 geskik is vir gestremdes, óf 1 van die 2 self...

Vanaf
R800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Victoria-Wes, Noord-Kaap

Tuis Huis is 'n ouwêreldse selfsorghuis in die Karoo-dorpie Victoria-Wes. Die huis is ideaal vir 6 mense en bied verblyf in 3 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. In die eerste slaapkamer is daar 1 dubbe...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Victoria-Wes, Noord-Kaap

Die Pophuis Hoekie is op die N12 in die Karoo geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad via Kimberley. Dit is perfek vir reisigers wat op soek is na gehalteverblyf. Die verblyf bestaan uit 7 gerestoureerde K...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Victoria-Wes, Noord-Kaap

In die hartjie van die Groot Karoo op die N12 en 40 minute van die N1 af, sal jy Victoria-Wes Gastehuis tussen twee koppies vind. Dis baie sentraal in die unieke Victoriaanse "Bo-Dorp". Die kompleks het uit 7 luuks...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor is in die klein Karoo-dorpie Victoria-Wes, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, op die N12 via Kimberley geleë en net 45 km vanaf die N1. Moonlight Manor word deur die eienaars bestuur en bied g...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie is die oudste huis op die dorp en was die Nederduits Gereformeerde Kerk se eerste pastorie in Victoria-Wes. Die verblyf word in 5 kamers met en suite-badkamers aangebied. Een kamer met 3 enkelbedde...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria-Wes, Noord-Kaap

Die voormalige "Victoria-Wes Hotel" is in September 2016 gerestoureer en heropen as Merino Junction in Desember 2016. Dit is 'n pragtige plattelandse hotel wat weer lewe gee aan eertydse Karoo-gasvryheid. Daar is g...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House bied gerieflike akkommodasie in 4 kothuise wat in die laat 1800's gebou is. Die kothuise is onlangs opgeknap om 8 smaakvolle en suite-kamers te bied. Kingwill's Guest House is in die dorp Vict...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Victoria-Wes, Noord-Kaap

Welkom by De Oude Scholen, Victoria-Wes! De Oude Scholen se hoofgebou is in 1891 gebou gedurende die goudstormloop in Kimberley. Dit het gedien as 'n opvoedingsentrum vir kinders wie se ouers in die myne gewerk het....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria-Wes, Noord-Kaap

Skud die langpad se verveling af en beleef die vrede en vars lug onder die helder Karoo-hemel. Sluit by ons aan vir rustige oornagverblyf. Victoria's Pride streef daarna om 'n rustige toevlugsoord vir mense van alle...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Victoria-Wes, Noord-Kaap

Rest-A-While is 'n gastehuis wat in Victoria-Wes, in die Noord-Kaap, geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Rest-A-While beskik oor 10 slaap...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Victoria-Wes, Noord-Kaap

Marseilles Farm Gastehuis is ongeveer 5 km vanaf die sentrale-Karoodorp, Victoria-Wes, en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamer-plaashuis wat geskik is vir 'n gesinswegbreek of oornagplek. Die huis...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Loxton, Noord-Kaap

Karos Gastehuis bied lieflike gastekamers en plattelandse gasvryheid in die Karoo-dorpie, Loxton. Gaste kan kies tussen verskillende kamers wat elk plek vir 2 gaste het. Elke kamer is uniek versier, het lugversorgi...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Loxton, Noord-Kaap

Karoonag is in die Karoodorp Loxton geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende op soek na 'n rustige wegbreek. Die huis het aan die bekende skrywer Deon Meyer behoort en is na 1 van sy boeke vern...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Loxton, Noord-Kaap

Die Rooi Granaat is 'n sonderlinge gastehuis oorkant die Kerkplein in die rustige Karoo-dorpie, Loxton. Die gastehuis bied gehalte-verblyf en uitstekende diens in 3 slaapkamers wat elk 'n privaat badkamer het. Die...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Loxton, Noord-Kaap

Four Seasons Guest House is in Loxton, 'n klein Karoo-dorp met strate gevul met sipres-, peer, -peper- en balatahoutbome. Die gastehuis het 3 gastekamers en 1 selfsorg-eenheid. Een van die kamers is geskik vir 2 g...

Vanaf
R450
per nag, vir 6 mense
Kampeer/karavaan in Loxton, Noord-Kaap

Pear Tree bied kampverblyf in die klein dorpie Loxton. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n vriendegroep wat met hul karavaan of kamptoerusting toer en die area wil verken. Dié kampterrein bied private ablusiegeriewe ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za