Menlyn Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Menlyn Accommodation is 'n selfsorgdorpshuis in 'n 24 uur-sekuriteitslandgoed in Lynnwood Glen, 'n voorstad van Pretoria.

Hierdie dorpshuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n enkelbed. Daar is 'n tweede badkamer met 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar. Buite is daar 'n ruim patio met sitplek en braaigeriewe.

Die landgoed is naby hoofsnelweë wat die N1-snelweg insluit en 30 minute se ry van Johannesburg Internasionale Lughawe af. Die nuwe Menlyn Maine, Time Square en Casino, Menlyn Winkelsentrum, Menlyn Square en Lynnwood Bridge is alles naby ons.

Die eenheid is kindervriendelik en het plek vir 'n klein gesin.

Slaapplek

'n Bespreking by Menlyn Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Menlyn Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za