LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Menlyn Maine Residence 201 | LekkeSlaap
+28

Menlyn Maine Residence 201

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarandlaan 202, Menlyn Maine Residence 201, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Menlyn Maine Residence 201 is 'n luukse selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Menlyn Main in Waterkloof Glen, Pretoria.

Dié oopplan-woonstel het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met DStv in die sitarea, asook Netflix en vinnige internet.

Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar en gaste kan die swembad op die dak gebruik, 'n drankie by die skemerkelkiekroeg en 'n maaltyd by die restaurant op die sestiende verdieping geniet.

Menlyn Maine Residence 201 is net 300 m vanaf die Menlyn Maine-sentrum met sy gimnasium, verskeie winkels en restaurante, die Sun Arena en Time Square Kasino.

Slaapplek

’n Bespreking by Menlyn Maine Residence 201 sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Amarandlaan 202, Menlyn Maine Residence 201, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarandlaan 202, Menlyn Maine Residence 201, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8a5e73385ef1c94e9994968e1b60009347150115d0476845c39773096f3feff561666890059ab413ae5fb2fbe1b9d8a38fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 2) 202 Amarand Avenue Menlyn Maine Residence 201 0181 Gauteng 086 999 0018 15:00-17:00 10:00 -25.785882 28.282737
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!