LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+24
Selfsorg in Waterkloof Glen

Menlyn Maine Residences - Napoli   Prime picks icon.

Prime picks icon.

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 202 Amarand Avenue, Menlyn Maine Residence 201, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Menlyn Maine Residences - Napoli is 'n luukse, lugverkoelde selfsorgwoonstel in die Menlyn Maine groen stadsgebied in Waterkloof Glen, Pretoria. Dit bied 'n gerieflike basis binne loopafstand van plaaslike winkels, eetplekke en vermaaklikheidsplekke.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamerarea met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die leefarea sluit 'n gemaklike sitkamer in met hoëspoed-vesel-WiFi en 'n TV met DStv Premium en Netflix-toegang. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien-droër en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit in veilige ondergrondse parkering, toegang tot 'n dakswembad, 'n sonsondergangkroeg en 'n restaurant op die 16de verdieping. Die kompleks is 200 m van die Menlyn Maine Winkelsentrum, SunBet Arena en Time Square Casino geleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 202 Amarand Avenue, Menlyn Maine Residence 201, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Menlyn Maine Residences - Napoli het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

202 Amarand Avenue, Menlyn Maine Residence 201, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf3f7bf979475fe3f1cd9b9d3b7f41eff748593e40201854630f7683353f6b24005765db78f9675d62d4c7f7904ab271ffb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 202 Amarand Avenue Menlyn Maine Residence 201 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.785882 28.282737